Opwindend: lewensverhale en gebeurtenisse.

  • Maandag=Wasdag 40: Toekennings

    Die jaar is verby. Dis met dankbaarheid in my hart dat almal wat die jaar saam geskryf het nog steeds aanhou met skryf. Die volgende toekenning gaan aan almal wat saam geskryf het. SONNEBLOM TOEKENNING 2020 Uitmuntende skryfwerk Kameel https://kameel179438031.wordpress.com/ Appeltjie https://appeltjie.wordpress.com/ Tannie Frannie https://frandr.wordpress.com/ Lekker vurig Toortsie https://toortsie.com/ Dis Ekke https://www.hesterleynel.co.za/ Christa https://christavanstaden.com/

  • Maandag=Wasdag 39: Sê-goed en sommer net.

    Die laaste Wasdag vir 2020. Daar is regtig lekker geskryf die afgelope maande. Hierdie keer het ek gedink om sommer sulke los stukkies te skryf.  Ek het ‘n klompie sê-goed neer geskryf. Jy mag hul almal in ‘n denkbeeldige storie gebruik of net een uitsoek om oor te praat. As jy nog nuwe gesegdes ken…

  • Maandag=Wasdag 38: ‘n besondere persoon.

    Wel vriende en vriendinne die jaar spoed einde toe. Feesgety lê nog voor en dan is 2020 verby. Ek nooi almal uit wat van Afrikaans hou, of in Afrikaans skryf om saam te skryf. As jy jou stuk geskryf het kan jy asseblief jou vertelling se skakel in my kommentaar plak of n pieng terug…

  • Maandag=Wasdag: Teen+/op my yskas

    Nog ‘n week het verby gevlieg en hier hang ons alweer die wasgoed op om droog te word. Dit was maar weer ‘n bedrywige week gewees. Alles op hierdie blad draai om Afrikaans. As jy lus voel kan jy gerus ‘n stukkie skryf en vertel wat alles teen jou yskas of op jou yskas is.…

  • Maandag=Wasdag 36: Hoor en sien.

    Sjoe, ek is skoon uitgeskryf! My gô is omternt opgeskryf. Gelukkig het ek verlede Woensdag ‘n lekker stuk gevind wat ek hier gaan deel en gebruik vir vandeesweek se Wasdag. Ek het sommer die woorde ook by my telling vir NaNoWriMo getel, was n ekstra 570 woorde. Dinsdag skryf Tannie Frannie oor “Wat hoor jy…

  • Maandag=Wasdag: Paar fotos

    Amelia is nou vier maande. Sy het nou blonde haartjies en steeds daardie deurdringende kyk. Ek skryf nie hierdie week n stuk nie. My aandag is nou by die laaste stuk van NaNoWriMo. Ek is reeds by 39000 woorde van die 50000 waar ek gaan eindig die maand. Volgende week behoort ek weer n geleentheid…

  • Maandag=Wasdag: 35 Kind/ers

    Elke Maandag plaas ek ‘n nuwe woord of onderwerp waaroor ons kan skryf. Almal is welkom om te skryf solank jy dit in Afrikaans doen. Dis lekker om Afrikaans te praat en te skryf. Die taal is so kleurvol en vol onverwagse uitdrukkings wat mens veel plesier verskaf. Daar is geen perk op hoe lank…

  • Maandag=Wasdag 34 :Musiek

    Die hele week sing ek in my gedagtes die volgende liedjie Dit reën hier aanmekaar. Wens ek kan bietjie oorstuur na die dele waar dit so droog is. Musiek was nog altyd baie belangrik in my lewe. Van kleins af het ek, as die geleentheid daar was, musiek geluister. Toe ek student was het ek…

  • Maandag=Wasdag 33: Ry-/ding

    Dis weer Maandag en die wasgoed moet gewas word. Verlede week se wasgoed het opgehoop weens omstandighede buite my beheer. Hierdie keer gaan dit nie weer gebeur nie.  Ons skryf hier in Afrikaans omdat dit nie net ons moedertaal is nie maar ook omdat ons lief is vir Afrikaans. Kom skryf ook ‘n stukkie en…

  • Maandag=Wasdag 32: Tande

    Almal wat Afrikaans is en wil skryf kan hier by my Wasdag aansluit. Ons skryf in Afrikaans en ook oor alledaagste ondervindings of dinge. Ek wil jou ook nooi om jou skakel in my kommentaar te plaas sodat ander lesers ook kan gaan kuier by jou en lees wat jy alles te sê het. Geniet…

Got any book recommendations?