Die jaar is verby. Dis met dankbaarheid in my hart dat almal wat die jaar saam geskryf het nog steeds aanhou met skryf.
Die volgende toekenning gaan aan almal wat saam geskryf het.
SONNEBLOM TOEKENNING
2020
Uitmuntende skryfwerk
Kameel https://kameel179438031.wordpress.com/
Appeltjie https://appeltjie.wordpress.com/
Tannie Frannie https://frandr.wordpress.com/
Lekker vurig
Toortsie https://toortsie.com/
Dis Ekke https://www.hesterleynel.co.za/
Christa https://christavanstaden.com/

Dankie scrapy vir die eer.
LikeLike
Jy en Kameel is my beste ondersteuners en skrywers. Jul verdien dit.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie! Ek waardeer dit opreg.
LikeLike
Groot plesier, jy is beslis n top skrywer.
LikeLiked by 1 person
Regtig? 🙈 Dankie in nederigheid.
LikeLike
Ek is nie n fundie nie maar het al baie nagelees hoe skrywe interessant en goed gedoen moet/kan word. Jy gebruik beslis nie baie woorde om jou onderwerp op te tof nie. OP die punt af en dis wat dit baie leesbaar maak.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie. 😊 Ek waardeer dit.
LikeLike
Jammer dat ek nie so getrou saamgeskryf het nie, maar dankie vir jou weeklikse uitdagings.
LikeLike
Groot plesier, ek verstaan dat jy so baie ysters in die vuur gehad het hierdie jaar. Daar is nie altyd tyd oor in die 24 uur nie.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Scrapy, Voorsoedige Nuwe Jaar vir jou ook.
LikeLike
Groot plesier. Jammer jy het so min geskryf! Mooi nuwe jaar vir jul alger ook.
LikeLiked by 1 person
My lewe was mallemeuele.
LikeLike
So agter gekom met jou reise, terugkoms en.. en.. en..
LikeLiked by 1 person
Ag watter mooie toekenning! Ek gaan die sonneblom (my pa se gunstelingblom) op my webwerf plak. Baie dankie, ook vir jou besonderse kommentaargeselse, liewe Scrapy!
LikeLike
Dis n groot plesier. Julle ouens is ook maar my Life line om in Afrikaans te skryf en te dink. Jou bydraes is ook altyd besonders.
LikeLiked by 1 person
Gaan kyk bietjie op my blad, Scrapy – jy het my so geïnspireer dat ek gaan nalees het sodat ek kon weet hoe om die toekenning te plak en ek het dit jouwarempelwaar reggekry!
LikeLike
Jouwarempelwaar jy is n ou doring om dit so op te sit. Mens is tog nooit te oud om te leer nie. Nou kan almal sien jy het n sonneblom gekry.
LikeLiked by 1 person
Jaaa, jongie – ydelheid…
LikeLike
Haha mooi man mens mag maar ydel wees ook.
LikeLiked by 1 person