

Sien vir Ouma Ek sit Pappa Staan Pappa
Amelia is nou vier maande. Sy het nou blonde haartjies en steeds daardie deurdringende kyk.
Ek skryf nie hierdie week n stuk nie. My aandag is nou by die laaste stuk van NaNoWriMo. Ek is reeds by 39000 woorde van die 50000 waar ek gaan eindig die maand.
Volgende week behoort ek weer n geleentheid te hê om n opdrag of uitdaging reg te kry.
Groete van huis tot huis.
Jou kleinkinder is so pragtig Ineke! Sterkte met die skryf!!
LikeLike
Dankie ek geniet hul vreeslik. Bea het mos vir haar pa gesê maar ek kom nooit by hul kuier nie toe besluit ek nou beter ek maar weer my instelling van Sondae middae kuier begin doen.
LikeLike
Dis wonderlik! Bly jy doen dit💕
LikeLike
Ja wat dis lekker en moeite werd vir kleintjies ook.
LikeLike
💕
LikeLiked by 1 person
Mens kan sommer daardie tweetjies opvreet van die oulikheid!
LikeLike
Hul is beide te kostelik. Elk met hul eie persoonlikhede. Amelia het n intense manier van kyk terwyl Bea weer baie liefdevol is.
LikeLiked by 1 person
Vanoggend is ek hartseer; die kleinkinders word net te vinnig groot. En nou kyk ek by jou en kyk net hoe vinnig het Amelia ontwikkel. Geniet hulle Scrapy… en sterkte met die skrywery.
LikeLike
Ek was verbaas om te sien hoe Amelia gegroei het want ek het haar 4 weke laas gesien. Nou wil sy net sit en ook staan. Beentjies is sommer baie sterk. Hul word beslis vinnig groot. Nog een jaartjie vir Bea en dan moet sy skooltoe gaan want hul begin hier op 5 jaar.
LikeLiked by 1 person
Kosbare fotos, Ineke.
LikeLike
Dankie dit is. Ek het Amelia 4 weke laas gesien en sy is dubbeld so groot soos wat ek haar laas gesien het.
LikeLike