Skrywersblok

Skryf dit neer “Begin skryf, maak nie saak wat of waar nie. “Die water vloei nie voordat die kraan nie oopgedraai word nie.” – Louis L’Amour Dis frustrerend maar waar: die enigste manier om deur skrywersblok te breek is eenvoudig om te begin skryf. Gelukkig is daar darem maniere om te help om jou by…… Lees meer Skrywersblok

Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 8

Waar begin ek? Skryftyd het aangebreek! Dit kan beslis ‘n angsaanval veroorsaak. Waar begin ek?Hoe weet ek of dit die regte plek is? Die volgende oefeninge kan help om die ys te breek. Stel ‘n horlosie(timer) vir 45 minute.Skryf die eerste toneel (fiksie/memoir) of eerste argument (nie-fiksie). Moenie ophou voor die tyd verby is nie.…… Lees meer Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 8