Etiket: vertel

  • Hoe dit gekom het… onsekerheid. Woordwarrel: Hoop

    Die besef, en wete ek moet positief bly kom gereeld by my op. Alles hang af hoe ‘n mens dinge om jou aanvaar en hanteer. Tog, ek is ook ‘n mens met gevoel en behoeftes. Op die oomblik voel ek afgesny van alles. Alles maak my benoud. Siekte, alleenheid en dan op die oomblik ouderdom…

  • Woordwarrel: Spelreëls

    Spelreëls https://af.wikipedia.org/wiki/Geskiedenis_van_Afrikaans Interessant hoe sekere dinge of gebeurtenisse in mekaar/inmekaar? vloei om dieselfde onderwerp of doel te dek. Die Woordwarrel inspirasie is: spelreëls HesterLeyNel on 2021-12-10(Dis Ekke) administreer hierdie week se inspirasievonk. Die afgelope week het my belangstelling in die skryf van kinderstories weer begin opvlam. Ek is deel, of behoort aan verskillende skryfgroepe, elk met hul…

  • Week 3 en 4 oor bang wees

    Week drie: Eers moet jy ‘n ondervinding neerskryf waar jy in die derde persoon praat. Die tweede opdrag het ek nie gedoen nie want om gesegdes wat in my familie- kring gebruik is is in Afrikaans of Hollands. Om dit in Engels te vertaal is nie die moeite werd nie want dit kan nie in…

  • Maandag=Wasdag23: Roetine of geen roetine

    Kom mense laat ons bietjie hoor, Is jy ‘n roetine mens of nie? Hierdie is ‘n plek waar ons lekker in Afrikaans kuier. As jy saam geskryf het kan jy beslis jou skakel in my kommentaar plak. Ek self sal daarvan hou om te lees wat jy skryf maar ander lesers sal ook beslis belangstel…

  • Maandag=Wasdag 22:As die verlede by jou kom spook.

    As die verlede by jou kom spook. My verlede spook kom meestal by my kuier as ek soggens gewone tyd (so net na vyf) wakker word.  ‘n Draaitjie loop, terug in bed klim en omdat dit nog donker is weer vir so ‘n uur of so insluimer of regtig slaap. Die aan die slaap raak…

  • Maandag=Wasdag 18: Ry+loop=ryloop.

    Kom mense, ek nooi almal uit om saam te skryf in Afrikaans. Almal is welkom om hul gedagtes te deel hier op my Wasdag blog, solank jy in Afrikaans skryf is alles reg. Afrikaans is ‘n heerlike taal om in te skryf. Daar is so baie juweeltjies in ons taal wat behoue moet bly.  Hoe…

  • Maandag=Wasdag: Sommer ‘n tjommeltjie.

    ‘n Tjommeltjie Vandag voel ek sommer net lus om te tjommel. Klink en proe die woord ‘tjommel’ nie lekker op die oor en tong nie? Daar het reeds so baie gebeur vandat ek laas regtig behoefte gehad het om te skryf.  Vir twee weke het ek nie my Engelse skryfsessie bygewoon nie. Hoekom kan jy…

  • Maandag=Wasdag: 15 Dis lekker om …

    Sjoe, dit is vandag lekker nat hier. Gelukkig is dit nie te koud nie.  Verlede week het verby gegaan sonder dat ek regtig gaan sit het om te skryf. Die onderwerp was reg maar die vingers het net nie getik nie. Dit was ook ‘n lang naweek. Ons vereer die Engelse koningin nog met ‘n…

  • Maandag=Wasdag 13: Terugflitse

    Maandag is Wasdag het weer ongesiens nader gekom, en vandag word daar weer wasgoed opgehang. Hier word na hartelus geskryf. Niemand gaan ‘n vinger wys na jou skryfsels nie. Ons gaan dit alles saam met jou geniet. Geniet, omdat dit in Afrikaans is en Afrikaans is n besonderse taal om in te skryf. Verlede week…

  • Maandag=Wasdag 11: Vrywillige naastehulp.

    Maandag is weer met ons. Ek hoop dat die week goed verloop het. Hier wil dit steeds nie koud word nie of laat ek liewer sê dis steeds amper somers warm. Daar het darem die naweek heerlike reën geval en is steeds reënerig vandag. Die Wasgoed sal maar binne moet hang. Almal wat van Afrikaans…