Opwindend: lewensverhale en gebeurtenisse.

  • Hartsbehoefte

    Die volgende liedjie is vir my op die oomblik ‘n haak terug na Suid Afrika, my Tuisland. Telkens as ek die lied oor die radio hoor moet ek eers stilstaan, luister en saam sing. Daar is so baie mense wat van hul families en geliefdes afgesny is. Hierdie “song is so werklik en op almal…

  • Hoe dit gekom het dat 1: Mini Schnauzers my betower het.

    Hoe het dit gekom dat ek verlief geraak het op mini Schnauzers? Almal weet dat ek ‘n diere mens is. Plante is nie my lyn van belangstelling nie. Aan die einde van die 1960 tiger jare het ek Alaskan Malamute geskou en geteel. Dis natuurlik ‘n storie vir ‘n ander keer.  Met die skouery van…

  • Woordwarrel: Letterkeer

    Vandeesweek speel ons letterkeer. Letterkeer of anagram, en soms wisselvorm verduidelik Mielistronk op Wikipedia ” is ‘n woord of sin, gevorm uit die letters van ‘n ander woord of ‘n ander sin, maar in ‘n ander volgorde. Die opmaak van anagramme is ‘n gewilde woordspeletjie. Anagramme word ook dikwels as ‘n pseudoniem gebruik.” Trolle spektakel Drie Trolle drentel-stap die…

  • Sommer net: Kommunikasie

    Na aanleiding van Hester se skrywe HesterLeyNel on 2021-11-14 Ek moet bieg – ek is ‘n baie stil op my eie mens, met klem op stil. Hoe het dit gekom dat ek nie my mond kan oopmaak nie? My laerskool jare was heerlike onbevange jare. ‘n Vierman plaasskool en ons was soos een groot familie. Ek het…

  • Woordwarrel: Nog meer spoke

    Jou inspirasievonk vir vandag is “spookasem”. Hierdie bloguitdaging handel oor die nuutskepping van woorde, idiome en gesegdes in Afrikaans wat ‘n kultuurverandering kan voortbring of sommer net die leser / aanhoorder irriteer. Hester is steeds besig om te spook met die woord spook. Toe kom spook die woord ook by my die hele naweek. Vanoggend…

  • Woordwarrel: Sintuie.

    #Woordwarrel inspirasievonk 4 November 2021 Ons droom groot op die oomblik. Dis nou my seun, sy vrou en ekke. Hy droom van ‘n werksplek wat so groot soos ‘n waenhuis gaan wees; waar hy kan woel en werk sonder om iemand te pla of dat hy gaan nat reën wat op oomblik gebeur as hy iets…

  • Woordwarrel: Pampoenspook

    Jou inspirasievonk vir vandag is “pampoenspook”.  HesterLeyNel  by https://www.hesterleynel.co.za/2021/10/28/woordwarrel-donderdag-pampoenspook-28-okt-2021/ het die week se woordwarrel voorgestel. Gaan lees gerus hoe die uitdaging werk op haar webwerf. Hier in NZ doen hul Halloween elke jaar op 31e Oktober. Gister vertel ek dit vir my liewe suster. En weet jy wat haar reaksie is? OP SONDAG? Moes toe…

  • Week 3 en 4 oor bang wees

    Week drie: Eers moet jy ‘n ondervinding neerskryf waar jy in die derde persoon praat. Die tweede opdrag het ek nie gedoen nie want om gesegdes wat in my familie- kring gebruik is is in Afrikaans of Hollands. Om dit in Engels te vertaal is nie die moeite werd nie want dit kan nie in…

  • Woordwarrel: -ismes

    Lekkervurig bied hierdie week se woordwarrel aan. Sy is een wat met woorde kan toor en goël. Gaan lees gerus hier https://lekkervurigeaffere.blog/2021/10/21/woordwarrel-donderdag-inspirasievonk-21-oktober-2021/ wat sy aanbied en lees sommer hoe die woordwarrel werk (lekker praat die w’s met my; woordwarrel werk werklik.) -ismes Woorde wat op -isme/s eindig het my verstom laat staan omdat daar so…

  • Woordwarrel: Nuutskepping

    Nuutskepping WooRdWaRRel. Die naam van die nuwe uitdaging rol so lekker op die tong. Die Ws en Rre trek dadelik die aandag. https://af.wikipedia.org/wiki/Alliterasie Alliterasie Alliterasie, ook letterrym of stafrym genoem, verwys na die beginklanke van twee of meer beklemtoonde lettergrepe in ‘n uitdrukking of vers wat dieselfde klink. Alliterasie word dikwels deur digters gebruik om…

Got any book recommendations?