Hartsbehoefte

Die volgende liedjie is vir my op die oomblik ‘n haak terug na Suid Afrika, my Tuisland.

Telkens as ek die lied oor die radio hoor moet ek eers stilstaan, luister en saam sing. Daar is so baie mense wat van hul families en geliefdes afgesny is. Hierdie “song is so werklik en op almal van toepassing.


Posted

in

, ,

by

Tags:

Comments

8 reaksies op “Hartsbehoefte”

  1. Dr Christa van Staden Avatar

    Kan hom nie oopmaak nie, weet nie wat dit is om self te gaan soek nie. Maar ek is in voeling met jou, ek singa altyd saam.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sal hom bietjie gaan bekyk. Dankie jy laat my weet. Dink daar is dalk n geen kopie reg op.

      Liked by 1 person

    2. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hy werk wel as ek hom oopmaak. Die lied se naam is Pepeha deur SIX60

      Like

  2. Lekkervurigeaffêre Avatar

    Dit is baie mooi Scrapy. Die melodies en die roerende lirieke. Dankie vir die deel.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis so meelewend en meesleurend. Dankie dat jy geluister het. Kon jy dit oopmaak?

      Like

      1. Lekkervurigeaffêre Avatar

        Ek het die link vir jou hierbo gestuur.

        Like

  3. HesterLeyNel Avatar

    Die klank van die taal (van die Maori mense?) is soos musikale note en ek kan verstaan dat dit jou homesick laat voel.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Is Maori. So eenvoudig tog so diepliggend.

      Liked by 1 person

Laat ‘n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op ‘n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: