Kategorie: Skrywer
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Romeine 12:6 6 Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe is om God se boodskap te verkondig, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely.
-
Maandag=Wasdag 40: Toekennings
Die jaar is verby. Dis met dankbaarheid in my hart dat almal wat die jaar saam geskryf het nog steeds aanhou met skryf. Die volgende toekenning gaan aan almal wat saam geskryf het. SONNEBLOM TOEKENNING 2020 Uitmuntende skryfwerk Kameel https://kameel179438031.wordpress.com/ Appeltjie https://appeltjie.wordpress.com/ Tannie Frannie https://frandr.wordpress.com/ Lekker vurig Toortsie https://toortsie.com/ Dis Ekke https://www.hesterleynel.co.za/ Christa https://christavanstaden.com/
-
Maandag=Wasdag 38: ‘n besondere persoon.
Wel vriende en vriendinne die jaar spoed einde toe. Feesgety lê nog voor en dan is 2020 verby. Ek nooi almal uit wat van Afrikaans hou, of in Afrikaans skryf om saam te skryf. As jy jou stuk geskryf het kan jy asseblief jou vertelling se skakel in my kommentaar plak of n pieng terug…
-
Maandag=Wasdag: Teen+/op my yskas
Nog ‘n week het verby gevlieg en hier hang ons alweer die wasgoed op om droog te word. Dit was maar weer ‘n bedrywige week gewees. Alles op hierdie blad draai om Afrikaans. As jy lus voel kan jy gerus ‘n stukkie skryf en vertel wat alles teen jou yskas of op jou yskas is.…
-
Maandag=Wasdag no 25: ALFABET
Alfabet Die alfabet het 26 letters. Skryf ‘n woord by elke letter wat met die letter begin. Woorde wat sommer in jou gedagte opkom. Gebruik dan elke woord in ‘n vertelling of paragraaf. Eintlik moet die woorde alfabeties op mekaar volg in die skryfsel. Ek gaan dit nie so streng maak en jou bind om…
-
Maandag=Wasdag: no 17 Omgewing: Mense
Hierdie week gesels ons oor ons eie omgewing. Die omgewing en sy mense waarmee ons te doen kry. Almal is welkom om saam te skryf. Ons skryf in Afrikaans. Ons is trots op ons taal en wil die taal laat voortleef. Hoe kan die taal voortleef? Skryf mense, skryf. As jy geskryf het kan jy…
-
Belangrikheid van neerpen (journaling)
Ek het in Mei saam met HesterleyNel een-en-dertig dae, aantekeninge in ‘n dagboek gemaak. Om ‘n dagboek aan te hou help om ‘n skryfritme aan te leer, asook om jou gedagtes te ontleed en uit te sorteer. Drie redes hoekom neerpen(journaling) en ‘n dagboek so belangrik is. Eerste Rede: Neerpen dien as ‘n vingerwysing om…
-
Maandag=Wasdag: no 16; LOOP
Goeie dag al die wasdag mense! Ek het ‘n stuk geskryf oor LOOP wat ek nêrens kan opspoor op die oomblik nie. LOOP kan as werklike menslike loop gebruik. as die loop van ‘n geweer as die loop van ‘n rivier as die loop van die lewe gebruik word. Hierdie week skryf iets waarin jy…
-
Skrywersblok
Skryf dit neer “Begin skryf, maak nie saak wat of waar nie. “Die water vloei nie voordat die kraan nie oopgedraai word nie.” – Louis L’Amour Dis frustrerend maar waar: die enigste manier om deur skrywersblok te breek is eenvoudig om te begin skryf. Gelukkig is daar darem maniere om te help om jou by…
-
Uitdaging: Maandag = Wasdag
Ditjies en datjies en wie weet nog watjies… Uitdaging aan elkeen wat Afrikaans wil skryf. Almal weet dat Maandag, in die ou dae, wasdag was. Dalk, in baie huise, nog steeds. Maandag kan nog meer dinge beteken. . Begin van die week . Blou Maandag . Maandag begin ‘n nuwe werk . Maandag begin die…