Goeie dag al die wasdag mense!
Ek het ‘n stuk geskryf oor LOOP wat ek nêrens kan opspoor op die oomblik nie.
LOOP kan as
- werklike menslike loop gebruik.
- as die loop van ‘n geweer
- as die loop van ‘n rivier
- as die loop van die lewe
gebruik word.
Hierdie week skryf iets waarin jy die woord LOOP gebruik.
Geniet dit en skryf Afrikaans want Afrikaans is n wonderlike taal.
Loop soek jou blog oor loop Scrapy!!! Hoop jy vind hom 😊
LikeLike
Hele nog gewonder waar ek hom gesit het. Die November skrywery het my skoon foos gemaak.
LikeLiked by 1 person
My taak is in
https://kameel179438031.wordpress.com/2019/12/02/kameel-loop/
LikeLike
Baie dankie. Jy’s lekker voor in die koor!
LikeLike