Romeine 12:6
6 Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe is om God se boodskap te verkondig, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely.
Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Romeine 12:6
6 Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe is om God se boodskap te verkondig, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely.
Ja, ek glo regtig hieraan. Ons gawes verskil sodat ons mekaar kan help en aanvul.
LikeLike
Dis wat my toe ook opgeval het omdat jy juis oor jou skrywe so rukkie terug en waar jy gedink het jy is dalk te kras gewees.
LikeLiked by 1 person
So os kras wees my gawe? 😉 ek terg net!
LikeLike
Jong jy weet nog net nie hoe lank ek gesit het om te weet watter woord die beste is om jou gevoel te beskryf. Eintlik is dit jou innerkritiek wat so kras is met jou.
LikeLiked by 1 person
Was ek nou te kras met jou? 😂 Ek het heeltemal verstaan wat jy bedoel. ❤️
LikeLike
Haha, nee man ek verstaan hoor. Ons ken mekaar mos darem nou al lankal.
LikeLiked by 1 person
Ja wat. 😊😉
LikeLiked by 1 person
Erge selfkritiek. Introspeksie. Kan soms rof wees met myself. 🥴 Dis derl van my gawe, jy is heeltemal reg. Omdat eerlikheid vir my so belangrik is, ervaar mense naklik dat ek oordeel, terwyl dit nie my bedieling is nie. Die probleem is dat ek nog kwaaier met myself is as wat ek ooit met ander sal wees.
LikeLike
Ek weet daardie innerlike kritiek kap my ook baie ek onttrek my dan heeltemaal want ek voel nie goed genoeg nie. Tog het ek met die jare darem al bietjie daardie ou kritiek mannetjie op my skouer afgeskud. OP hierdie stadium slaan ek toe as ek bv in n groet is waar Engels gepraat word. Ek het net nie die selfvertroue om saam te praat nie. Voel altyd as ek sê dat die wenkbroue gelig word.
LikeLiked by 1 person
Ek is seker jy praat uitstekende Engels.
LikeLike
Sug, met tye speel my brein met my parte dan weet ek nie hoe om my uit te druk nie. Gelukkig is die ouens naaste aan my al gewoond aan my en hul help baie om woorde te kry.
LikeLiked by 1 person
Is jou kwota Engels dan ‘opgebruik’? 🙂 Ag wat, dit is darem te verstande en beslis vergeefbaar.
LikeLike
Haha netso, my bladsy het vergeet om aan te skuif!
LikeLiked by 1 person
😂🥂 myne is soms heeltemal in ‘n ander boek!
LikeLike
Nou praat jy, het al gewonder waar dit heen verdwyn?
LikeLiked by 1 person
Lekker dagvir jou.
LikeLike
Dankie,lekker slaap.
LikeLike