Kategorie: Maandag = Wasdag
-
Maandag=Wasdag: 4 BRAND
Vandag kom ek net nie aan die skryf nie. Die gedagtes draai en ek soek vir iets om oor te skryf. Brand het Saterdag al by my opgekom omdat dit werklik gebeur het. Nou twyfel ek of dit ‘n goeie onderwerp is om oor te skryf. Ek gaan ophou twyfel en die beste maak van…
-
Maandag=Wasdag 3:21 – ‘n Avontuur met water
Maandag=Wasdag en dis heerlik op ‘n Maandag om te lees wat almal skryf oor ‘n onderwerp wat elke week op ‘n Maandag verander. Ons skryf in Afrikaans. Afrikaans is baie spesiaal. Kom skryf saam en plak jou skakel of pieng terug in my kommentaar sodat ander lesers ook kan lees wat jy vertel. ‘n Avontuur…
-
Maandag=Wasdag 2: Iets nuuts
Die tyd vlieg verby. Tweede Maandag=Wasdag. Almal wat van Afrikaans hou is welkom om saam te skryf. Ons skryf vir die lekker van skryf en Afrikaans as taal. Hierdie keer kyk ons bietjie terug na die jaar wat verby is. Het jy iets nuuts begin of gedoen of gemaak? Kom vertel daarvan en sit jou…
-
Maandag=Wasdag 1/21 Geliefde/spesiale klere?
Welkom by ons eerste Maandag=Wasdag. Mag 2021 meer vreugdevol en rustiger verloop vir almal. Spesiale klere. Noudat ‘n mens jou kamera op jou foon het is dit maklik om gou ‘n ding of twee af te neem. Dis presies wat ek verlede week voor die einde van die jaar gedoen het. Ek beplan om my…
-
Maandag=Wasdag 40: Toekennings
Die jaar is verby. Dis met dankbaarheid in my hart dat almal wat die jaar saam geskryf het nog steeds aanhou met skryf. Die volgende toekenning gaan aan almal wat saam geskryf het. SONNEBLOM TOEKENNING 2020 Uitmuntende skryfwerk Kameel https://kameel179438031.wordpress.com/ Appeltjie https://appeltjie.wordpress.com/ Tannie Frannie https://frandr.wordpress.com/ Lekker vurig Toortsie https://toortsie.com/ Dis Ekke https://www.hesterleynel.co.za/ Christa https://christavanstaden.com/
-
Maandag=Wasdag 39: Sê-goed en sommer net.
Die laaste Wasdag vir 2020. Daar is regtig lekker geskryf die afgelope maande. Hierdie keer het ek gedink om sommer sulke los stukkies te skryf. Ek het ‘n klompie sê-goed neer geskryf. Jy mag hul almal in ‘n denkbeeldige storie gebruik of net een uitsoek om oor te praat. As jy nog nuwe gesegdes ken…
-
Maandag=Wasdag 38: ‘n besondere persoon.
Wel vriende en vriendinne die jaar spoed einde toe. Feesgety lê nog voor en dan is 2020 verby. Ek nooi almal uit wat van Afrikaans hou, of in Afrikaans skryf om saam te skryf. As jy jou stuk geskryf het kan jy asseblief jou vertelling se skakel in my kommentaar plak of n pieng terug…
-
Maandag=Wasdag: Teen+/op my yskas
Nog ‘n week het verby gevlieg en hier hang ons alweer die wasgoed op om droog te word. Dit was maar weer ‘n bedrywige week gewees. Alles op hierdie blad draai om Afrikaans. As jy lus voel kan jy gerus ‘n stukkie skryf en vertel wat alles teen jou yskas of op jou yskas is.…
-
Maandag=Wasdag 36: Hoor en sien.
Sjoe, ek is skoon uitgeskryf! My gô is omternt opgeskryf. Gelukkig het ek verlede Woensdag ‘n lekker stuk gevind wat ek hier gaan deel en gebruik vir vandeesweek se Wasdag. Ek het sommer die woorde ook by my telling vir NaNoWriMo getel, was n ekstra 570 woorde. Dinsdag skryf Tannie Frannie oor “Wat hoor jy…
-
Maandag=Wasdag: 35 Kind/ers
Elke Maandag plaas ek ‘n nuwe woord of onderwerp waaroor ons kan skryf. Almal is welkom om te skryf solank jy dit in Afrikaans doen. Dis lekker om Afrikaans te praat en te skryf. Die taal is so kleurvol en vol onverwagse uitdrukkings wat mens veel plesier verskaf. Daar is geen perk op hoe lank…