Etiket: vertel

  • Maandag=Wasdag 9:Eina

    Hiers ek uiteindelik weer terug by Maandag= Wasdag. Ek het heerlik twee maande geteken en met waterverf begin eksperimenteer. Stadig maar seker kom ek in die ding om met selfvertroue te skilder. Nou is dit weer tyd dat ek voort gaan met skryf. Skryf in Afrikaans. Afrikaans lê my na aan die hart. Almal is…

  • Maandag=Wasdag no 8: Opwinding/opgewonde

    (Ek kannie glo dat vandag tien jaar gelede die aardbewings in Christchurch plaasgevind het nie.) Dis weer Maandag en die weer speel mooi saam vir ‘n goeie wasdag. Hondekomberse en alle los matjies wat gewas kan word, word vandag gewas.  Hier, op ‘n Maandag, word lekker gekuier oor allerhande ondervindings en gebeurtenisse. Ons doen dit…

  • Maandag=Wasdag 5: Draadloos

    Daars hy, weer ‘n Wasdag en goet wat opgehang moet word. Ek het die helfte van die week al begin dink om radio te gebruik die week. Loop ek toe met Trompie, en daar kom draadloos toe in my gedagtes en die idee steek sommer vas. Geniet die skryf want dis Afrikaans. Afrikaans is mos…

  • Maandag=Wasdag 39: Sê-goed en sommer net.

    Die laaste Wasdag vir 2020. Daar is regtig lekker geskryf die afgelope maande. Hierdie keer het ek gedink om sommer sulke los stukkies te skryf.  Ek het ‘n klompie sê-goed neer geskryf. Jy mag hul almal in ‘n denkbeeldige storie gebruik of net een uitsoek om oor te praat. As jy nog nuwe gesegdes ken…

  • Maandag=Wasdag 38: ‘n besondere persoon.

    Wel vriende en vriendinne die jaar spoed einde toe. Feesgety lê nog voor en dan is 2020 verby. Ek nooi almal uit wat van Afrikaans hou, of in Afrikaans skryf om saam te skryf. As jy jou stuk geskryf het kan jy asseblief jou vertelling se skakel in my kommentaar plak of n pieng terug…

  • Maandag=Wasdag 36: Hoor en sien.

    Sjoe, ek is skoon uitgeskryf! My gô is omternt opgeskryf. Gelukkig het ek verlede Woensdag ‘n lekker stuk gevind wat ek hier gaan deel en gebruik vir vandeesweek se Wasdag. Ek het sommer die woorde ook by my telling vir NaNoWriMo getel, was n ekstra 570 woorde. Dinsdag skryf Tannie Frannie oor “Wat hoor jy…

  • Maandag=Wasdag 31: ‘n Besondere voorwerp/foto.

    Kom skryf saam met my op ‘n heerlike Maandag. Jy het die hele week om jou stukkie te skryf en dan jou skakel in my kommentaar te plak of ‘n pieng-terug te stuur. Ek verander op ‘n Maandag die onderwerp. Lekker skryf en lees. Die volgende persone het lekker saam gesels Appeltjie – Ouma maak…

  • Maandag=Wasdag 27: Kamer

    Welkom by nog n Maandag. Almal wat Afrikaans skryf kan kom saam skryf en deel in my wasgoedmandjie. Al die wasgoed is gesorteer vir die week. As jy so voel kan jy na my webtuiste n pieng-terug stuur of sommer net jou pos se skakel in my kommentaar plak sodat ander ook kan lees wat…

  • Maandag=Wasdag no 25: ALFABET

    Alfabet Die alfabet het 26 letters. Skryf ‘n woord by elke letter wat met die letter begin. Woorde wat sommer in jou gedagte opkom. Gebruik dan elke woord in ‘n vertelling of paragraaf. Eintlik moet die woorde alfabeties op mekaar volg in die skryfsel. Ek gaan dit nie so streng maak en jou bind om…

  • Oud leerders en nog wat…

    Christa skryf oor leerders wat die juffrou nie ken nie as hul uit die skool is. Dit is waar in gevalle as die juffrou nie lank met hul gewerk het nie. Ek het ‘n hele paar jare in plattelandse skole skool gehou. Almal het mekaar geken. Almal het ook geweet waar wie was en wat…