Vandag kombineer ek twee woorde – hand + werk. As jy net een gebruik is dit reg met my, gebruik jy altwee of voeg hul saam is ook goed so, solank jy dit geniet om te skryf. Ek doen die uitdagings op ‘n Maandag sodat almal ‘n week het om daaraan te werk of te…… Lees meer Maandag=Wasdag no 23: Hand/e/werk
Etiket: vertel
Maandag=Wasdag: no 22: Geskenk/geskenke.
Hiers dit weer Maandag. Dis nogal warm hier in New Zealand en droog! Ek hoop daar is uikoms in droë dele. Hierdie keer gesels ons oor geskenke. Skryf Afrikaans en geniet dit want Afrikaans voel en proe so lekker. Almal wat Afrikaans skryf kan deelneem solank jy dit geniet. Kameel, my getroue deelnemer het geskryf.…… Lees meer Maandag=Wasdag: no 22: Geskenk/geskenke.
Maandag=Wasdag no 21 2020: Drome
Santa se wasdag Maandag is weer hier en ons hang weer wasgoed uit. Ons kry nogal koud, dis woes winderig en beste is dit reën saggies nog die hele dag. Kom en deel asseblief iets oor jou drome met my en ander lesers. Ons skryf Afrikaans en geniet ons gate uit. Dankie aan Kameel wat…… Lees meer Maandag=Wasdag no 21 2020: Drome
Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.
Eerste indruk/ke Weer op die plaas. ‘n Ander een hierdie keer so daar is heelwat nuwe indrukke wat ek beleef. Kom ek op die plaas Donderdagmiddag. Ek pak uit en kyk na buite. Die huis het baie vensters wat uitkyk op die vallei. Dis heerlik rustig. Vroeg die volgende oggend gaan ek kombuis toe. Wat…… Lees meer Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.
Maandag=Wasdag no 19 van 2019: Sintuie
Dis weer Maandag en dit gaan die laaste Wasdag vir die jaar wees. Ek gaan vir tien dae weer plaas toe. Hierdie keer gaan dit beslis nie ‘n gejaag van skape wees nie want die plaas se kampe is behoorlik afgekamp. Daar is wel ‘n koei wat die eienaar nie vertrou nie, so, ek bly…… Lees meer Maandag=Wasdag no 19 van 2019: Sintuie
Aandagafleibare kind. Eie ondervinding
Na aanleiding van Toortsie se inskrywing oor ADHD , voel ek om te vertel oor die ondervinding wat ek hierdie week opgedoen het met ‘n seuntjie, wat ek J noem. Vooraf inligting: Hierdie kind is ‘n riller. As ‘n mens nie ‘n bietjie van omstandighede weet nie kan ‘n mens glo dat hy regtig die…… Lees meer Aandagafleibare kind. Eie ondervinding
Maandag=Wasdag: LOOP
My nuwe laptop het gister al “gecrash”. Vandag het hy halfpad gewerk en toe weer “gecrash” volgens aanwysings. Ons het egter erge wind en weer gehad wat die internet met rukke uitgeruk het. Gelukkig werk my ou skootrekenaar toe nog. Hy is egter so stadig dat ek omtrent n halfuur moes wag voordat hy my…… Lees meer Maandag=Wasdag: LOOP
Maandag=Wasdag: no 16; LOOP
Goeie dag al die wasdag mense! Ek het ‘n stuk geskryf oor LOOP wat ek nêrens kan opspoor op die oomblik nie. LOOP kan as werklike menslike loop gebruik.as die loop van ‘n geweeras die loop van ‘n rivieras die loop van die lewe gebruik word. Hierdie week skryf iets waarin jy die woord LOOP…… Lees meer Maandag=Wasdag: no 16; LOOP
Ongeluk oppad skooltoe
Vir n paar oomblikke sit ek doodstil in my motor na ek by die skool geparkeer het. Ek begin bewe van ontsteltenis. ‘n Paar snikke ontsnap oor my lippe. Ek klim uit en stap kantoor toe om in te teken. Ek kan die snikke nie keer nie. Sandra die sekretaresse kom bekommerd nader. Met rukke …… Lees meer Ongeluk oppad skooltoe
Nabetragting van 2019 se NaNoWriMo.
Nabetragting 25/11/2019 Verlede jaar het ek die eerste keer deelgeneem aan NaNoWriMo(2018). Ek het in die begin van 2018 my eerste boekie gepubliseer wat oor die eerste ses jaar van my lewe is. My November skrywe was toe die onthou van my lewe van my eerste skooldag tot die einde van my studie as onderwyser…… Lees meer Nabetragting van 2019 se NaNoWriMo.