Opwindend: lewensverhale en gebeurtenisse.

  • Om ‘n Boek te skryf: Sessie 10 – einde

    Hoekom skryf jy die boek? Die mite bestaan dat ‘n skrywer se boek sommer uit die lug val. Ook is ons geneig om te dink dat jy as skrywer gebore word. Sodra daar gewerk moet word om ‘n sukses te maak van die skryf van ‘n boek word daar besluit dat alles van buite die…

  • Om ‘n boek te skryf: Sessie 9

    Waar eindig jou boek? Hoe die boek eindig gaan help om die verloop van jou boek te beheer. Onthou die einde kan ook met verloop van jou skrywery verander. Dit gee egter momentum aan jou skrywe om te weet waar als gaan/kan eindig. Daar is iets om op te konsentreer terwyl jy skryf. Aksie stap:…

  • Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 8

    Waar begin ek? Skryftyd het aangebreek! Dit kan beslis ‘n angsaanval veroorsaak. Waar begin ek?Hoe weet ek of dit die regte plek is? Die volgende oefeninge kan help om die ys te breek. Stel ‘n horlosie(timer) vir 45 minute.Skryf die eerste toneel (fiksie/memoir) of eerste argument (nie-fiksie). Moenie ophou voor die tyd verby is nie.…

  • Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 7

    Voorspel jou boek se inhoud: Jy gaan nou net ‘n twee delige voorspelling doen. Die twee dele wat jy gaan gebruik is 1. die toneel(scene)met belangrike aksie of argument en dit koppel aan 2. oogpunt (point)of waarde en waarom dit daar is. Die betekenis is waarna die leser gaan soek. Jy het nou die hoekom,…

  • Om ‘n boek te skryf: Sessie 6

    Wie vertel die verhaal? Elke boek praat in ‘n spesifieke stem.Stem is moeilik om weer te gee.Mens kan dit nie hoor nie. Die begrip van die verteller- doel,rede, waarom hy/sy met jou praat.Stem is alles wat verteller glo, voor omgee en vrees. FIKSIE Verteller kan alwetend wees(derde persoon);jy kan meer vertellers hê maar dit kan…

  • Om ‘n boek te skryf: Sessie 5

    Boek se vorm/styl/genre Jy, die skrywer, is die skepper van jou boek. Dis nie net sommer ‘n vertelling soos wanneer jy met ‘n vriend sit en iets vertel nie. Dink aan ‘n stuk klei. Jy moet dit vorm in dit wat jy wil maak. Dis dieselfde met die skryf van ‘n boek. Dit word stap…

  • Om ‘n boek te skryf: Sessie 4

    Wat is jou “punt” om die boek te skryf? Lesers lees om te ontspan of om meer te wete te kom. Lesers wil dit geniet. Daar is ‘n rede waarom jy aan die skryf van ‘n boek dink. Dis omdat jy iets het om te sê. As niks jou gestemuleer het om oor te skryf…

  • Om ‘n boek te begin skryf: Sessie 3

    Wie gaan die ideale leser wees? Dink aan kleiner groepe wat sal belangstel. Voldoen eerder aan sekere behoeftes en belangstellings wat die leesgroep kan bevredig. Sodra jy weet wat die behoeftes is kan jy dit gebruik om die aandag te trek. Jy moet weet wat lesers wil hê en dit aan hul gee. As jy…

  • Om n boek te begin skryf: Sessie 2 Hoekom

    Boeke laat lesers diep grawe en dink om alles te wete te kom. Slegs as die skrywers weet HOEKOM hul die boek skryf ontstaan daar die diepliggende vlak van die HOEKOM van die skrywer en dit verhoog die intensiteit van ‘n karakter. Mense koop en lees ‘n boek oor die HOEKOM die skrywer dit doen,…

  • Hoekom net praat oor ‘n boek om te skryf? Begin tog net

    Hoe kan ek ophou om net te praat oor die boek wat ek wil skryf en dit net te doen? Ek het begin om ‘n tien dag uitdaging te doen. Daar is nege belangrike vrae of opdragte om te beantwoord om die boek te begin. As jy belangstel kan jy my volg en ook saamdoen.…

Got any book recommendations?