Om ‘n Boek te skryf: Sessie 10 – einde

Image result for books pictures clip art

Hoekom skryf jy die boek?


Die mite bestaan dat ‘n skrywer se boek sommer uit die lug val. Ook is ons geneig om te dink dat jy as skrywer gebore word. Sodra daar gewerk moet word om ‘n sukses te maak van die skryf van ‘n boek word daar besluit dat alles van buite die skrywer moet kom.
Eintlik is dit nie waar nie want”om te skep” is binne in elke mens.


Skryf is nie net woorde wat ‘n bladsy vul nie.

Dit is:
Die denke/ gedagtes
Ondersoek
Lees
Verbeelding
Hersiening/herskrywing
Uitgooi van geskryfde bladsye
Verandering van gedagtes en
Dit kan vloei in twyfel/opgee
Alles is deel van die skryfproses.
Maak ‘n vaste besluit om voort te bou, dag vir dag.

Aanhaling:

Die belangrikste aspek van kuns is om te werk. Niks anders maak saak nie, behalwe om elke dag te sit en te probeer.
Steven Pressfield

Dis presies wat jy nou gaan doen. Hou op om te vertel van die boek wat jy wil skryf en skryf dit. Jy kan dit doen.

Lekker skryf!


Posted

in

, ,

by

Tags:

Comments

2 reaksies op “Om ‘n Boek te skryf: Sessie 10 – einde”

  1. Kameel Avatar

    Ek hou van stukkies skryf…. maar ‘n hele boek klink na net te veel dinkwerk. Ek ontspan lekker en lees ander se skryfwerk.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Jy weet ek het nogal inspirasie gekry met die tien stukkies om n boek te skryf. My kinderboek is besig om te gebeur. Ek hou ook maar van korter stukkies.

      Liked by 1 person

Laat ‘n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op ‘n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: