Wie vertel die verhaal?
Elke boek praat in ‘n spesifieke stem.Stem is moeilik om weer te gee.Mens kan dit nie hoor nie. Die begrip van die verteller- doel,rede, waarom hy/sy met jou praat.Stem is alles wat verteller glo, voor omgee en vrees.
FIKSIE
Verteller kan alwetend wees(derde persoon);jy kan meer vertellers hê maar dit kan verwarrend wees as daar te veel vertelers is.
MEMOIR
JY is die verteller. Is dit jy die twaalfjarige? Dertigjarige? Jy wat lesse nou geleer het? As jy verander moet dit beskryf of voorgestel word dat jy nou daar is.Jy kan vertroue verloor as jy leemtes laat wat nie vertel word nie.
NIE-FIKSIE
Die verteller is jy.Dis nie maklik om die verteller te wees nie.Dit moet duidelik, met gesag,en doelgerig geskryf word.
Weet waar jou gesag vandaan kom, met wie jy praat en hoekom.Hou die gekose verteltrant dwarsdeur die boek dieselfde.
Aksie stap:
Skryf ‘n bladsy oor jou verteller.
Spesifiseer die persoonlikheid, waar die persoon staan teenoor die onderwerp/karakter,watter toon word gebruik om met leser te praat.
Nie-fiksie: stel jou eie krag voor en jou kennis.
Om dit op papier neer te skryf sal help om- hoekom skryf jy,watter kennis kan jy deel- jou te oortuig om jou leser van die eerste bladsy te beindruk en te oortuig van jou kennis.
Laat ‘n boodskap