Hoe kan ek ophou om net te praat oor die boek wat ek wil skryf en dit net te doen?
Ek het begin om ‘n tien dag uitdaging te doen. Daar is nege belangrike vrae of opdragte om te beantwoord om die boek te begin.
As jy belangstel kan jy my volg en ook saamdoen.
Hier is die skakel na die plek waar ek dit gekry het.
Dis n gratis uitdaging ek het dit goed gedink om in Afrikaans te skryf.
Laat ‘n boodskap