Kategorie: Neerpen

  • Woordwarrel: -ismes

    Lekkervurig bied hierdie week se woordwarrel aan. Sy is een wat met woorde kan toor en goël. Gaan lees gerus hier https://lekkervurigeaffere.blog/2021/10/21/woordwarrel-donderdag-inspirasievonk-21-oktober-2021/ wat sy aanbied en lees sommer hoe die woordwarrel werk (lekker praat die w’s met my; woordwarrel werk werklik.) -ismes Woorde wat op -isme/s eindig het my verstom laat staan omdat daar so…

  • Woordwarrel: Nuutskepping

    Nuutskepping WooRdWaRRel. Die naam van die nuwe uitdaging rol so lekker op die tong. Die Ws en Rre trek dadelik die aandag. https://af.wikipedia.org/wiki/Alliterasie Alliterasie Alliterasie, ook letterrym of stafrym genoem, verwys na die beginklanke van twee of meer beklemtoonde lettergrepe in ‘n uitdrukking of vers wat dieselfde klink. Alliterasie word dikwels deur digters gebruik om…

  • Week 2 van skryf oor bang wees.

    Intens Een van die drie opdragte wat gedurende week twee verwerk moes word was: Kry iets wat jou herinner aan die omstandighede waarvoor jy wegskram. ‘n Klip, potlood, stuk papier, foto enige iets uit daardie oomblikke.  Beskryf alles waaraan jy dink as jy na die voorwerp kyk. Gebruik jou sintuie om die vertelling in te…

  • Kyk jou bangwees in die oë.

    Ons is almal bang om oor sekere dinge te praat of te skryf. Maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Die ses weke van “face your fears het Maandag afgeskop met ‘n harde knal. Ek het die volgende net rofweg vertaal: Vind woorde om jou uit te druk. Geen woord stilte nie.…

  • Maandag=Wasdag 24: Uitspan vir twee maande.

    Liewe lesers ek het besluit om bietjie laag te lê met Afrikaans skryf. Ek het die stoute skoene aangetrek en ingeskryf vir twee skryfsessies wat elk oor ses weke strek. Die eerste sessie word aangebied deur: https://www.wow-womenonwriting.com/WOWclasses.html Face Your Fears II: Women Writers Anonymous starts on Monday, September 27, 2021. In this six-week class, you’ll read…

  • Maandag=Wasdag 13: Terugflitse

    Maandag is Wasdag het weer ongesiens nader gekom, en vandag word daar weer wasgoed opgehang. Hier word na hartelus geskryf. Niemand gaan ‘n vinger wys na jou skryfsels nie. Ons gaan dit alles saam met jou geniet. Geniet, omdat dit in Afrikaans is en Afrikaans is n besonderse taal om in te skryf. Verlede week…

  • Maandag=Wasdag 11: Vrywillige naastehulp.

    Maandag is weer met ons. Ek hoop dat die week goed verloop het. Hier wil dit steeds nie koud word nie of laat ek liewer sê dis steeds amper somers warm. Daar het darem die naweek heerlike reën geval en is steeds reënerig vandag. Die Wasgoed sal maar binne moet hang. Almal wat van Afrikaans…

  • Maandag=Wasdag 9:Eina

    Hiers ek uiteindelik weer terug by Maandag= Wasdag. Ek het heerlik twee maande geteken en met waterverf begin eksperimenteer. Stadig maar seker kom ek in die ding om met selfvertroue te skilder. Nou is dit weer tyd dat ek voort gaan met skryf. Skryf in Afrikaans. Afrikaans lê my na aan die hart. Almal is…

  • Maandag=Wasdag no 8: Opwinding/opgewonde

    (Ek kannie glo dat vandag tien jaar gelede die aardbewings in Christchurch plaasgevind het nie.) Dis weer Maandag en die weer speel mooi saam vir ‘n goeie wasdag. Hondekomberse en alle los matjies wat gewas kan word, word vandag gewas.  Hier, op ‘n Maandag, word lekker gekuier oor allerhande ondervindings en gebeurtenisse. Ons doen dit…

  • Maandag=Wasdag 5: Draadloos

    Daars hy, weer ‘n Wasdag en goet wat opgehang moet word. Ek het die helfte van die week al begin dink om radio te gebruik die week. Loop ek toe met Trompie, en daar kom draadloos toe in my gedagtes en die idee steek sommer vas. Geniet die skryf want dis Afrikaans. Afrikaans is mos…