Hoe dit gekom het dat…2: Bobbie mini Schnauzers

Bobbie Bobbie en Bertus. Regs is klein Nancy by hulle My tweede mini Schnauzer was Bobbie. Hy was ‘n macho mannetjie. Altyd vol bravade. Sy persoonlike opleier, of voorbeeld was ‘n langbeen boerboel genaamd Boesman. Boesman was altyd voorop as dit kom by rondloop. Bobbie, gladnie links nie het natuurlik ook baie kere die voortou…… Lees meer Hoe dit gekom het dat…2: Bobbie mini Schnauzers

Hoe dit gekom het dat 1: Mini Schnauzers my betower het.

Hoe het dit gekom dat ek verlief geraak het op mini Schnauzers? Almal weet dat ek ‘n diere mens is. Plante is nie my lyn van belangstelling nie. Aan die einde van die 1960 tiger jare het ek Alaskan Malamute geskou en geteel. Dis natuurlik ‘n storie vir ‘n ander keer.  Met die skouery van…… Lees meer Hoe dit gekom het dat 1: Mini Schnauzers my betower het.