Opwindend: lewensverhale en gebeurtenisse.

  • Belangrikheid van neerpen (journaling)

    Ek het in Mei saam met HesterleyNel een-en-dertig dae, aantekeninge in ‘n dagboek gemaak. Om ‘n dagboek aan te hou help om ‘n skryfritme aan te leer, asook om jou gedagtes te ontleed en uit te sorteer. Drie redes hoekom neerpen(journaling) en ‘n dagboek so belangrik is. Eerste Rede:  Neerpen dien as ‘n vingerwysing  om…

  • Maandag=Wasdag: no 16; LOOP

    Goeie dag al die wasdag mense! Ek het ‘n stuk geskryf oor LOOP wat ek nêrens kan opspoor op die oomblik nie. LOOP kan as werklike menslike loop gebruik. as die loop van ‘n geweer as die loop van ‘n rivier as die loop van die lewe gebruik word. Hierdie week skryf iets waarin jy…

  • Kersfees musiekkonsert

    My vriendin het my so drie weke terug genooi om saam te gaan na n ons eie ‘Hutt Valley Orchestra’. Vandag was toe die dag van die konsert. ‘n Ander vriendin en haar man laai ons op by my vriendin se huis. Ons gaan Petone toe vir middagete, wat heerlik was.  Die konsert is in…

  • Ongeluk oppad skooltoe

    Vir n paar oomblikke sit ek doodstil in my motor na ek by die skool geparkeer het. Ek begin bewe van ontsteltenis. ‘n Paar snikke ontsnap oor my lippe. Ek klim uit en stap kantoor toe om in te teken. Ek kan die snikke nie keer nie. Sandra die sekretaresse kom bekommerd nader. Met rukke …

  • Nabetragting van 2019 se NaNoWriMo.

    Nabetragting 25/11/2019 Verlede jaar het ek die eerste keer deelgeneem aan NaNoWriMo(2018). Ek het in die begin van 2018 my eerste boekie gepubliseer wat oor die eerste ses jaar van my lewe is. My November skrywe was toe die onthou van my lewe van my eerste skooldag tot die einde van my studie as onderwyser…

  • NANOWRIMO neem oor Maandag=Wasdag staan oor tot Desember

    Verposing Maandag=Wasdag gaan bietjie rus en oorstaan tot Desemder.  Ek gaan deelneem aan  Dit is die tweede jaar dat ek deelneem. Verlede jaar het ek 50 000 woorde voltooi in 30 dae. Ek het al my gedagtes neergeskryf oor my jare  en ervarings op skool. Van graad een tot matriek en daarna drie jaar onderwysopleiding.…

  • Maandag=Wasdag no 15: Soek en nie gevind maar…

    Maandag is weer hier en dis tyd vir n nuwe skryfseltjie. As jy voel om saam te gesels is jy van harte welkom. Ons skryf in Afrikaans, want Afrikaans is n wonderlike taal om in te skryf. Dan is jy ook welkom om n stukkie te skryf. As jy dit op jou blog gesit het…

  • Avontuur op die plaas deel 5

    Vrydag Dis bibber koud vanoggend. Die ryp lê spierwit op die gras dit lyk of dit gesneeu het. Trompie gaan uit vir eerste pieps en kom weer in.  Ek stort en trek aan . Eet my pap. In die tussentyd is daar geen skaap te sien nie. Trompie bly rusteloos. Ek laat hom agter uit…

  • Maandag = Wasdag: Noodplan

    My laaste kwartaal vir 2019 het aangebreek en die week het met spoed verby gevlieg. Indien jy voel om bietjie in Afrikaans te gesels nooi ek jou uit om hier saam met my te kuier. Maandag = Wasdag gaan oor Afrikaans as taal. Dis belangrik om Afrikaans lewendig te hou. As jy geskryf het kan…

  • Maandag=Wasdag: no 13- Gesondheid

    Dit is Maandag 14 Oktober, Die laaste termyn vir die jaar het aangebreek. Dis wasdag en hierdie keer kuier ons oor gesondheid. Vertel enige iets wat die woord “gesondheid” in het. Afrikaans is belangrik hier op my blog, dis waarom ek Maandag gebruik om lekker te kuier in Afrikaans. Kom geniet dit saam met my…

Got any book recommendations?