Opwindend: lewensverhale en gebeurtenisse.
-
Maandag=Wasdag: no 13- Gesondheid
Dit is Maandag 14 Oktober, Die laaste termyn vir die jaar het aangebreek. Dis wasdag en hierdie keer kuier ons oor gesondheid. Vertel enige iets wat die woord “gesondheid” in het. Afrikaans is belangrik hier op my blog, dis waarom ek Maandag gebruik om lekker te kuier in Afrikaans. Kom geniet dit saam met my…
-
Avontuur op die plaas deel 4
More, Maandag, is dit weer terug hok toe na twee weke se vakansie. Die laaste skof vir 2019. Deel 4 van die avontuur op die plaas.Ek is vanoggend nou al weer by Vrydag en het nie gister se stories vertel nie. Donderdag oggend hoor ek weer skape blêr op ‘n afstand. Ek het besluit om…
-
Avontuur op die plaas deel 2 en 3
Deel 2 Die tyd vlieg verby en ek moet eintlik daagliks skryf oor al die mannewalise. Ek kan nie meer so goed onthou wanneer wat gebeur het nie. Ek het Dinsdag more betyds opgestaan omdat ek dorptoe wou gaan. Ek het my goeie vriendin belowe dat ek haar steeds vir ‘n koppie tee gaan ontmoet. …
-
Maandag=Wasdag no 12. Wat ‘n avontuur!
Ek hang net gou nuwe wasgoed op. Ek op die oomblik ‘n plaasvrou! Dis katte, honde, skape, hoenders en kuikentjies. Ongelukkig is die weer so sleg dis gladnie baie aangenaam nie. Hier skryf ons in Afrikaans. Almal mag ‘n stuiwertjie in my arm beurs gooi as julle so voel. Vertel van n heerlike, opwindende avontuur…
-
Maandag=Wasdag no 11: Kinderliefde
Jammer, jammer, mense ek het die inskrywing reeds in no 9 gedoen! Hiers ons weer op n Maandag en Maandag =Wasdag. Skryf mense, skryf. Afrikaans is n heerlike taal om te gebruik. Almal wat Afrikaans is kan saam met my skryf. Ek gee n paar sleutelwoorde om te gebruik as jy wil, of jy kan…
-
Maandag = Wasdag no 10 Worsboom
Maandag=Wasdag het baie om die lyf. Ek kry dit net nie elke Maandag geplaas nie. Weens my besige lewe sukkel ek om betyds my stukkie te skryf en te plaas. Ek het ‘n stuk vir verlede week gedoen en toe vlieg die tyd uit my hande en dis alweer die volgende Maandag. Verlede week se…
-
Boetie sy’s ‘n Perskeblom
Boetie sy’s ‘n Perskblom was en is steeds vir my die lekkerste en mooiste liedjie om volkspele op te doen. In my derde jaar moes ons ‘n ekstra vak doen wat ons nog ‘n kwalifikasie gegee het. Ek het Volkspele gedoen. Die saal waarin ons dit gedoen het was ‘n gimnastieksaal met ‘n plank vloer…
-
Maandag=Wasdag no 9 Liefde en vertroue
Augustus 2019, lê op sy rug. As jy van Afrikaans hou kan jy gerus jou pantoffels aantrek en hier by my aan tafel kom sit en skryf oor ditjies en datjies. Ek gee vyf woorde wat jy as prikkel kan gebruik. Jy kan almal gebruik of net een; selfs geen woord sal ook doen. Solank…
-
Kom dans Klaradyn, S le Roux, Marais
In 1962 het die eerste uitvoering van Marais se operette Lida en die liedjieskrywer plaasgevind. Die werk, met sy ballet- en koor nommers, het ‘n gewilde skooloperette geword. S. le Roux Marais is een van die baanbrekers op die gebied van die Afrikaanse kunslied. ‘n Hele aantal van sy toonsettings is reeds op plate opgeneem, met inbegrip…
-
Maandag=Wasdag: no 8 Karakter
Maandag is weer met ons. Dis reeds Augustus 2019. Waar vlieg die tyd heen? Is jy lief vir Afrikaans? Jy is op die regte plek. Hier gesels en geniet ons Afrikaans. Almal is welkom om ‘n woord of die woorde te gebruik wat ek gee . Dis maar net om jou gedagtes aan die gang…
Got any book recommendations?