Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 8

Waar begin ek? Skryftyd het aangebreek! Dit kan beslis ‘n angsaanval veroorsaak. Waar begin ek?Hoe weet ek of dit die regte plek is? Die volgende oefeninge kan help om die ys te breek. Stel ‘n horlosie(timer) vir 45 minute.Skryf die eerste toneel (fiksie/memoir) of eerste argument (nie-fiksie). Moenie ophou voor die tyd verby is nie.…… Lees meer Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 8

Om ‘n boek te skryf: Sessie 6

Wie vertel die verhaal? Elke boek praat in ‘n spesifieke stem.Stem is moeilik om weer te gee.Mens kan dit nie hoor nie. Die begrip van die verteller- doel,rede, waarom hy/sy met jou praat.Stem is alles wat verteller glo, voor omgee en vrees. FIKSIE Verteller kan alwetend wees(derde persoon);jy kan meer vertellers hê maar dit kan…… Lees meer Om ‘n boek te skryf: Sessie 6