Vandag kombineer ek twee woorde – hand + werk. As jy net een gebruik is dit reg met my, gebruik jy altwee of voeg hul saam is ook goed so, solank jy dit geniet om te skryf. Ek doen die uitdagings op ‘n Maandag sodat almal ‘n week het om daaraan te werk of te…… Lees meer Maandag=Wasdag no 23: Hand/e/werk
Maandag=Wasdag: no 22: Geskenk/geskenke.
Hiers dit weer Maandag. Dis nogal warm hier in New Zealand en droog! Ek hoop daar is uikoms in droë dele. Hierdie keer gesels ons oor geskenke. Skryf Afrikaans en geniet dit want Afrikaans voel en proe so lekker. Almal wat Afrikaans skryf kan deelneem solank jy dit geniet. Kameel, my getroue deelnemer het geskryf.…… Lees meer Maandag=Wasdag: no 22: Geskenk/geskenke.
Maandag=Wasdag no 21 2020: Drome
Santa se wasdag Maandag is weer hier en ons hang weer wasgoed uit. Ons kry nogal koud, dis woes winderig en beste is dit reën saggies nog die hele dag. Kom en deel asseblief iets oor jou drome met my en ander lesers. Ons skryf Afrikaans en geniet ons gate uit. Dankie aan Kameel wat…… Lees meer Maandag=Wasdag no 21 2020: Drome
Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.
Eerste indruk/ke Weer op die plaas. ‘n Ander een hierdie keer so daar is heelwat nuwe indrukke wat ek beleef. Kom ek op die plaas Donderdagmiddag. Ek pak uit en kyk na buite. Die huis het baie vensters wat uitkyk op die vallei. Dis heerlik rustig. Vroeg die volgende oggend gaan ek kombuis toe. Wat…… Lees meer Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.
Maandag=Wasdag no 19 van 2019: Sintuie
Dis weer Maandag en dit gaan die laaste Wasdag vir die jaar wees. Ek gaan vir tien dae weer plaas toe. Hierdie keer gaan dit beslis nie ‘n gejaag van skape wees nie want die plaas se kampe is behoorlik afgekamp. Daar is wel ‘n koei wat die eienaar nie vertrou nie, so, ek bly…… Lees meer Maandag=Wasdag no 19 van 2019: Sintuie
Maandag=Wasdag: No 18: Briewe
Dis weer wasdag. Dis weer tyd vir lekker skryf. Almal wat lief is vir Afrikaans kan kom sit en saam skryf. Gaan lees gerus wat die volgende ouens geskryf het oor “Omgewing” https://kameel179438031.wordpress.com/2019/12/10/kameel-omgewing-en- My se asems en omtes https://toortsie.com/2019/12/12/afhandelmode/ AS jy geskryf het kan jy asseblief jou skakel in my kommentaar plak? Ander lesers sal…… Lees meer Maandag=Wasdag: No 18: Briewe
Aandagafleibare kind. Eie ondervinding
Na aanleiding van Toortsie se inskrywing oor ADHD , voel ek om te vertel oor die ondervinding wat ek hierdie week opgedoen het met ‘n seuntjie, wat ek J noem. Vooraf inligting: Hierdie kind is ‘n riller. As ‘n mens nie ‘n bietjie van omstandighede weet nie kan ‘n mens glo dat hy regtig die…… Lees meer Aandagafleibare kind. Eie ondervinding
Maandag=Wasdag: no 17 Omgewing: Mense
Hierdie week gesels ons oor ons eie omgewing. Die omgewing en sy mense waarmee ons te doen kry. Almal is welkom om saam te skryf. Ons skryf in Afrikaans. Ons is trots op ons taal en wil die taal laat voortleef. Hoe kan die taal voortleef? Skryf mense, skryf. As jy geskryf het kan jy…… Lees meer Maandag=Wasdag: no 17 Omgewing: Mense
Maandag=Wasdag: LOOP
My nuwe laptop het gister al “gecrash”. Vandag het hy halfpad gewerk en toe weer “gecrash” volgens aanwysings. Ons het egter erge wind en weer gehad wat die internet met rukke uitgeruk het. Gelukkig werk my ou skootrekenaar toe nog. Hy is egter so stadig dat ek omtrent n halfuur moes wag voordat hy my…… Lees meer Maandag=Wasdag: LOOP
Belangrikheid van neerpen (journaling)
Ek het in Mei saam met HesterleyNel een-en-dertig dae, aantekeninge in ‘n dagboek gemaak. Om ‘n dagboek aan te hou help om ‘n skryfritme aan te leer, asook om jou gedagtes te ontleed en uit te sorteer. Drie redes hoekom neerpen(journaling) en ‘n dagboek so belangrik is. Eerste Rede: Neerpen dien as ‘n vingerwysing om…… Lees meer Belangrikheid van neerpen (journaling)