Kategorie: Skrywer

  • 2026 Uit my Dagboek. Nuwe jaar, nuwe dinge.

    ‘n nuwe jaar 4/01/2026 My geliefde man het altyd gese: Die pad na die hel is uitgele met goeie voornemens. Daarmee kan ek ook nou saamstem want ek het myself belowe om op my blog te skryf. Wat het daarvan gekom? Drie stukke geskryf en dis al. Baie verskonings. Niks help nie. As jy iets…

  • ‘n Brief aan Pappa.

    Die volgende brief sou ek graag aan my Liewe Pappa wou gee. Terwyl ek steeds besig is om daagliks my lewens ervarings neer te pen het, Charlotte, my Memoir “tutor” gevra dat ons ‘n kort beskrywende stukkie skryf, van 100 woorde, oor ‘n geliefde persoon. Dit was baie moeilik om net in honderd woorde te…

  • Never a dull moment

    Dinsdag 4/07/2023 Die lewe lewer elke dag nuwe avonture. Vandag was geen uitsondering nie. Dis Dinsdag. My dag om met kinders te help omdat Mamma in Wellington werk. Pappa maak die tweetjies reg vir die dag. Omdat dit vakansie vir Beatrix is, is sy in ‘n vakansie program ingeskryf wat 8:30 begin. Pappa moet 8…

  • Varke. (muse is terug)

    Die bure reg langs ons het twee varke. Nie net gewone varke nie maar “huge pigs”. No 1 is die beer, en No 2 die sog. Hul woon nie saam nie. No 1 is in ‘n kampie wat aan ons grens. Hy het darem ‘n soort van hok waarin hy kan rus as son te…

  • Nuwe begin-nuwe plaasstorie

    Uiteindelik weer ‘n begin 29/08/2022 Na ‘n tydperk van laaglê het ek vandag weer ‘n gevoel gekry om te wil skryf wat hier gebeur. Alles was die afgelope maande net te veel om te verwerk. Die aanpassing was moeilik en selfs amper te veel vir my gemoed. Gelukkig na ‘n ten ene laste dr besoek,…

  • Woordwarrel: Spelreëls

    Spelreëls https://af.wikipedia.org/wiki/Geskiedenis_van_Afrikaans Interessant hoe sekere dinge of gebeurtenisse in mekaar/inmekaar? vloei om dieselfde onderwerp of doel te dek. Die Woordwarrel inspirasie is: spelreëls HesterLeyNel on 2021-12-10(Dis Ekke) administreer hierdie week se inspirasievonk. Die afgelope week het my belangstelling in die skryf van kinderstories weer begin opvlam. Ek is deel, of behoort aan verskillende skryfgroepe, elk met hul…

  • Woordwarrel: Intensiewe vorme

    Hester sê: Hierdie bloguitdaging handel oor die nuutskepping van woorde, idiome en gesegdes in Afrikaans wat ‘n kultuurverandering kan voortbring of sommer net die leser / aanhoorder irriteer. Die reëls verskyn onderaan die blog.  HesterLeyNel on 2021-11-25 Intensiewe vorme Eers moet ek doodeerlik wees, ek het nooit die loodregte woordvorme geleer nie; waarvoor ‘n woord of watter…

  • Week 3 en 4 oor bang wees

    Week drie: Eers moet jy ‘n ondervinding neerskryf waar jy in die derde persoon praat. Die tweede opdrag het ek nie gedoen nie want om gesegdes wat in my familie- kring gebruik is is in Afrikaans of Hollands. Om dit in Engels te vertaal is nie die moeite werd nie want dit kan nie in…

  • Woordwarrel: Nuutskepping

    Nuutskepping WooRdWaRRel. Die naam van die nuwe uitdaging rol so lekker op die tong. Die Ws en Rre trek dadelik die aandag. https://af.wikipedia.org/wiki/Alliterasie Alliterasie Alliterasie, ook letterrym of stafrym genoem, verwys na die beginklanke van twee of meer beklemtoonde lettergrepe in ‘n uitdrukking of vers wat dieselfde klink. Alliterasie word dikwels deur digters gebruik om…

  • Maandag=Wasdag 22:As die verlede by jou kom spook.

    As die verlede by jou kom spook. My verlede spook kom meestal by my kuier as ek soggens gewone tyd (so net na vyf) wakker word.  ‘n Draaitjie loop, terug in bed klim en omdat dit nog donker is weer vir so ‘n uur of so insluimer of regtig slaap. Die aan die slaap raak…