Etiket: storie
-
Maandag=Wasdag: LOOP
My nuwe laptop het gister al “gecrash”. Vandag het hy halfpad gewerk en toe weer “gecrash” volgens aanwysings. Ons het egter erge wind en weer gehad wat die internet met rukke uitgeruk het. Gelukkig werk my ou skootrekenaar toe nog. Hy is egter so stadig dat ek omtrent n halfuur moes wag voordat hy my…
-
Maandag=Wasdag: no 16; LOOP
Goeie dag al die wasdag mense! Ek het ‘n stuk geskryf oor LOOP wat ek nêrens kan opspoor op die oomblik nie. LOOP kan as werklike menslike loop gebruik. as die loop van ‘n geweer as die loop van ‘n rivier as die loop van die lewe gebruik word. Hierdie week skryf iets waarin jy…
-
Maandag = Wasdag no 10 Worsboom
Maandag=Wasdag het baie om die lyf. Ek kry dit net nie elke Maandag geplaas nie. Weens my besige lewe sukkel ek om betyds my stukkie te skryf en te plaas. Ek het ‘n stuk vir verlede week gedoen en toe vlieg die tyd uit my hande en dis alweer die volgende Maandag. Verlede week se…
-
Maandag=Wasdag: no 8 Karakter
Maandag is weer met ons. Dis reeds Augustus 2019. Waar vlieg die tyd heen? Is jy lief vir Afrikaans? Jy is op die regte plek. Hier gesels en geniet ons Afrikaans. Almal is welkom om ‘n woord of die woorde te gebruik wat ek gee . Dis maar net om jou gedagtes aan die gang…
-
Om ‘n boek te skryf: Sessie 6
Wie vertel die verhaal? Elke boek praat in ‘n spesifieke stem.Stem is moeilik om weer te gee.Mens kan dit nie hoor nie. Die begrip van die verteller- doel,rede, waarom hy/sy met jou praat.Stem is alles wat verteller glo, voor omgee en vrees. FIKSIE Verteller kan alwetend wees(derde persoon);jy kan meer vertellers hê maar dit kan…
-
Om ‘n boek te skryf: Sessie 5
Boek se vorm/styl/genre Jy, die skrywer, is die skepper van jou boek. Dis nie net sommer ‘n vertelling soos wanneer jy met ‘n vriend sit en iets vertel nie. Dink aan ‘n stuk klei. Jy moet dit vorm in dit wat jy wil maak. Dis dieselfde met die skryf van ‘n boek. Dit word stap…