Woordwarrel: Letterkeer

Vandeesweek speel ons letterkeer. Letterkeer of anagram, en soms wisselvorm verduidelik Mielistronk op Wikipedia ” is ‘n woord of sin, gevorm uit die letters van ‘n ander woord of ‘n ander sin, maar in ‘n ander volgorde. Die opmaak van anagramme is ‘n gewilde woordspeletjie. Anagramme word ook dikwels as ‘n pseudoniem gebruik.” https://lekkervurigeaffere.blog/2021/11/18/woordwarrel-inspirasievonk-18-november-2021/ Trolle spektakel Drie Trolle drentel-stap…… Lees meer Woordwarrel: Letterkeer

Maandag=Wasdag 22:As die verlede by jou kom spook.

As die verlede by jou kom spook. My verlede spook kom meestal by my kuier as ek soggens gewone tyd (so net na vyf) wakker word.  ‘n Draaitjie loop, terug in bed klim en omdat dit nog donker is weer vir so ‘n uur of so insluimer of regtig slaap. Die aan die slaap raak…… Lees meer Maandag=Wasdag 22:As die verlede by jou kom spook.

Maandag=Wasdag: no 22: Geskenk/geskenke.

Hiers dit weer Maandag. Dis nogal warm hier in New Zealand en droog! Ek hoop daar is uikoms in droë dele. Hierdie keer gesels ons oor geskenke. Skryf Afrikaans en geniet dit want Afrikaans voel en proe so lekker. Almal wat Afrikaans skryf kan deelneem solank jy dit geniet. Kameel, my getroue deelnemer het geskryf.…… Lees meer Maandag=Wasdag: no 22: Geskenk/geskenke.