Kategorie: Uitdaging

  • Maandag=Wasdag: No 18: Briewe

    Dis weer wasdag. Dis weer tyd vir lekker skryf. Almal wat lief is vir Afrikaans kan kom sit en saam skryf. Gaan lees gerus wat die volgende ouens geskryf het oor “Omgewing” https://kameel179438031.wordpress.com/2019/12/10/kameel-omgewing-en- My se asems en omtes AS jy geskryf het kan jy asseblief jou skakel in my kommentaar plak? Ander lesers sal ook…

  • Maandag=Wasdag: no 17 Omgewing: Mense

    Hierdie week gesels ons oor ons eie omgewing. Die omgewing en sy mense waarmee ons te doen kry. Almal is welkom om saam te skryf. Ons skryf in Afrikaans. Ons is trots op ons taal en wil die taal laat voortleef. Hoe kan die taal voortleef? Skryf mense, skryf. As jy geskryf het kan jy…

  • Nabetragting van 2019 se NaNoWriMo.

    Nabetragting 25/11/2019 Verlede jaar het ek die eerste keer deelgeneem aan NaNoWriMo(2018). Ek het in die begin van 2018 my eerste boekie gepubliseer wat oor die eerste ses jaar van my lewe is. My November skrywe was toe die onthou van my lewe van my eerste skooldag tot die einde van my studie as onderwyser…

  • Maandag=Wasdag no 15: Soek en nie gevind maar…

    Maandag is weer hier en dis tyd vir n nuwe skryfseltjie. As jy voel om saam te gesels is jy van harte welkom. Ons skryf in Afrikaans, want Afrikaans is n wonderlike taal om in te skryf. Dan is jy ook welkom om n stukkie te skryf. As jy dit op jou blog gesit het…

  • Maandag = Wasdag: Noodplan

    My laaste kwartaal vir 2019 het aangebreek en die week het met spoed verby gevlieg. Indien jy voel om bietjie in Afrikaans te gesels nooi ek jou uit om hier saam met my te kuier. Maandag = Wasdag gaan oor Afrikaans as taal. Dis belangrik om Afrikaans lewendig te hou. As jy geskryf het kan…

  • Maandag=Wasdag: no 13- Gesondheid

    Dit is Maandag 14 Oktober, Die laaste termyn vir die jaar het aangebreek. Dis wasdag en hierdie keer kuier ons oor gesondheid. Vertel enige iets wat die woord “gesondheid” in het. Afrikaans is belangrik hier op my blog, dis waarom ek Maandag gebruik om lekker te kuier in Afrikaans. Kom geniet dit saam met my…

  • Maandag=Wasdag no 12. Wat ‘n avontuur!

    Ek hang net gou nuwe wasgoed op. Ek op die oomblik ‘n plaasvrou! Dis katte, honde, skape, hoenders en kuikentjies. Ongelukkig is die weer so sleg dis gladnie baie aangenaam nie. Hier skryf ons in Afrikaans. Almal mag ‘n stuiwertjie in my arm beurs gooi as julle so voel. Vertel van n heerlike, opwindende avontuur…

  • Maandag=Wasdag no 11: Kinderliefde

    Jammer, jammer, mense ek het die inskrywing reeds in no 9 gedoen! Hiers ons weer op n Maandag en Maandag =Wasdag. Skryf mense, skryf. Afrikaans is n heerlike taal om te gebruik. Almal wat Afrikaans is kan saam met my skryf. Ek gee n paar sleutelwoorde om te gebruik as jy wil, of jy kan…

  • Maandag = Wasdag no 10 Worsboom

    Maandag=Wasdag het baie om die lyf. Ek kry dit net nie elke Maandag geplaas nie. Weens my besige lewe sukkel ek om betyds my stukkie te skryf en te plaas. Ek het ‘n stuk vir verlede week gedoen en toe vlieg die tyd uit my hande en dis alweer die volgende Maandag. Verlede week se…

  • Maandag=Wasdag: no 8 Karakter

    Maandag is weer met ons. Dis reeds Augustus 2019. Waar vlieg die tyd heen? Is jy lief vir Afrikaans? Jy is op die regte plek. Hier gesels en geniet ons Afrikaans. Almal is welkom om ‘n woord of die woorde te gebruik wat ek gee . Dis maar net om jou gedagtes aan die gang…