Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof

Romeine 5:1

  1. God het ons dan nou vrygespreek omdat ons GLO. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus.
Eer van God – Ons Glo


Posted

in

, ,

by

Comments

3 reaksies op “Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof”

  1. Toortsie Avatar

    Amen
    Aan almal wat Hom aangeneem het, hulle wat in Sy naam glo, het hy die reg gegee om kinders van God te word. Johannes 1:12
    Dit is my antwoord op bogenoemde vers. Dit is wat dadelik in my hart opgekom het toe ek joune lees.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie mooi en dankie vir jou hart bydrae.

      Liked by 1 person

  2. […] met Scrapydo het ek die uitdaging aanvaar om gedurende Februarie elke dag ‘n Bybelvers oor geloof te […]

    Like

Lewer kommentaar op Toortsie Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.