Slaan oor na inhoud
Kreukels en plooie

Kreukels en plooie

Skryfsels oor en uit eie ondervindings

  • Tuiste
  • Wie, wat, waar is ek?

Etiket: geloof

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof

Hebreërs 11:3 3 Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is: die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie.

Published Februarie 27, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged geloof, glo, lees, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

1 Petrus 1:9 8+9 Deur in Hom te glo, al sien julle nou nie, het julle reeds deel aan die saligheid wat die einddoel van julle geloof is.

Published Februarie 26, 2021
Categorized as Afrikaans, Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged Bybel, geloof, glo, lees, volg

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Romeine 14:1 1 Aanvaar die een wat in die geloof swak is, sonder om met hom te stry as sy opvatting van jou verskil.

Published Februarie 25, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged Bybel, geloof, glo, lees

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Jakobus 2:17 17 So gaan dit ook met geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood.

Published Februarie 22, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged geloof, glo, lees, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Hebreërs 6:1 1 Laat ons nie stilstaan by die eerste dinge wat aangaande Christus verkondig word nie; maar verder gaan na die volle inhoud van die boodskap. Ons wil nie opnuut die fondament lê deur te praat oor die bekering uit ‘n leefwyse wat tot die dood lei nie, of oor geloof in God …

Published Februarie 21, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged geloof, lees, opbou, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

1 Timoteus 4:12 12 Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk(oud) is nie, maar wees jy vir die gelowiges ‘n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid

Published Februarie 16, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged geloof, glo, lees, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

1 Johannes 4:16 16 God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.

Published Februarie 15, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse Tagged daagliks, geloof, glo, lees

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

2 Temotïus 3:15 15 en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur geloof in Christus Jesus.

Published Februarie 14, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged geloof, glo, lees, versies

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Galasiërs 3:26 26 Deur hierdie geloof in Christus Jesus is jul nou almal kinders van God.

Published Februarie 10, 2021
Categorized as Afrikaans, Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged geloof, glo, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof

Galasiërs 2: 20 20 en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.

Published Februarie 5, 2021
Categorized as Afrikaans, Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged geloof, lees, skryf

Artikels navigasie

Bladsy 1 Bladsy 2 Older posts

Kategorieë

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Sluit aan by 28 ander intekenaars

Vertaal(Translate)

Onlangse Bydraes

  • Hoe dit gekom het dat… Plaasopwinding
  • Hoe dit gekom het dat… ons pampoen eet
  • Woordwarrel: Verslawing 2022
  • Hoe dit gekom het…Positiewe toets
  • Hoe dit gekom het… onsekerheid. Woordwarrel: Hoop

Tags

beskryf geloof geniet glo lees liefde skryf storie vertel vertrou

Argief

Spam Blocked

1 398 spam blocked by Akismet

Kategorieë

Kreukels en plooie
Powered by WordPress.com.
  • Follow Reeds gevolg
    • Kreukels en plooie
    • Sluit aan by 28 ander intekenaars
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Kreukels en plooie
    • Pasmaak
    • Follow Reeds gevolg
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...