Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof Romeine 5:1 God het ons dan nou vrygespreek omdat ons GLO. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus. Deel dit:TwitterFacebookWhatsAppLike this:Like Loading... Related Deur scrapydo2.wordpress.com Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS View all of scrapydo2.wordpress.com's posts.
Amen Aan almal wat Hom aangeneem het, hulle wat in Sy naam glo, het hy die reg gegee om kinders van God te word. Johannes 1:12 Dit is my antwoord op bogenoemde vers. Dit is wat dadelik in my hart opgekom het toe ek joune lees. LikeLike Antwoord
Amen
Aan almal wat Hom aangeneem het, hulle wat in Sy naam glo, het hy die reg gegee om kinders van God te word. Johannes 1:12
Dit is my antwoord op bogenoemde vers. Dit is wat dadelik in my hart opgekom het toe ek joune lees.
LikeLike
Baie mooi en dankie vir jou hart bydrae.
LikeLiked by 1 person