Etiket: versies
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
2 Temotïus 3:15 15 en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur geloof in Christus Jesus.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Hebreërs 4:14 14 Terwyl ons dan nou n Hoëpriester het wat reeds deur die hemele gegaan het, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan die geloof wat ons bely.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Romeine 10:17 17 Die geloof kom dus deur die prediking wat ‘n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Hebreërs 11:1 Om te GLO, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof
Romeine 5:1 God het ons dan nou vrygespreek omdat ons GLO. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus.
-
Skryf ‘n Versie elke dag: Februarie: GELOOF
Ek het Sondag ‘n skakel van die kerk gekry waar hul ‘n uitdaging, veral aan kinders en jong mense, gee. Elke dag word ‘n gegewe versie uit die Bybel net neergeskryf om die dag mee te begin. Elke maand is daar ‘n nuwe Tema. Nou het ek besluit om ook ‘n versie elke dag te…