Hoe dit gekom het… onsekerheid. Woordwarrel: Hoop

Die besef, en wete ek moet positief bly kom gereeld by my op. Alles hang af hoe ‘n mens dinge om jou aanvaar en hanteer. Tog, ek is ook ‘n mens met gevoel en behoeftes. Op die oomblik voel ek afgesny van alles. Alles maak my benoud. Siekte, alleenheid en dan op die oomblik ouderdom…… Lees meer Hoe dit gekom het… onsekerheid. Woordwarrel: Hoop

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Handelinge 14:22 22 Hulle het die gelowiges geestelik versterk en hulle aangespoor om getrou te bly in die geloof. “Ons sal eers deur baie verdrukking moet gaan voordat ons in die Koninkryk van God kom,” het hulle gesê. (Jammer dat ek nie gister gepos het nie, maar ek moes net gister se vers ook byvoeg)…… Lees meer Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF