Etiket: vertel
-
Uit my Dagboek 2025: Spraakterapie en huurmotor
17/11/2025 Eerste huurmotor huur Noudat ek hier in die “Village” bly het ek nie meer ‘n motor nie. Ten eerste, het ek ‘n Nissan Leaf wat ‘n elektriese motor is. Hier is nie regtig parkeer plek nie en ook nie ‘n kragpunt om die battery te laai nie. Dit pas my aan die een kant. …
-
Liewe Kleinkinders
Vanoggend het ek beter gevoel as gister. Stella, gee honde net na ses kos. Sy ry hierdie keer net na sewe. Dis reënerig. Toe ek teen kwart voor agt huis ingaan is Bertus besig om uit te suig. Ek het gaan stort en hy is werk toe. Kinders is reg om skooltoe te gaan. Hul…
-
Oompie en die Gym
Oompie Doompie ‘n Gedagte het die afgelope tyd in my gedagtes bly draai. Wat gaan ek doen om my liggaam in rat te kry om gesonde bewegings en oefeninge te doen? Ek probeer om gereeld te loop. Die weer speel egter nie altyd saam nie. Om in die reën te stap is nou nie juis…
-
Amelia en Tamariki viering
Dis Donderdagmiddag na my heerlik persente koop vir Amelia die oggend (sien vorige blog pos -Verjaarsdaggeskenk vir Amelia) Ek neem my Nanny nap en staan so twee uur op. Net voor drie kom Seunlief verby my kamer: “Gaan Ma saam om Amelia te kry by kleuterskool? Hul het van 3 tot 4 Matariki feesviering.” “Ja,…
-
Dannie die draak
Dannie Draak Dannie die draak dans, Dartel, dobber, dribbel Da die doem doem === Donderdae dra Dannie dassies Duidelik dink Dannie draak Drome draai deur deure === Dannie Draak dans daagliks. Da die doem doem Dannie is ‘n ligblou gehekelde opgestopte draak. Op haar bors is ‘n rooi gehekelde hart en ook ‘n paar rooi…
-
1652 GV maak eerste plan
Die Goue Vroue is ñ groep vindingryke dames wat wonderlike avonture saam beleef in die kuberruim. Kliek op die volgende skakel as jy lus is om te loer wat ons hierdie keer aanvang… https://fresh.inlinkz.com/party/dd0d1dc46eb64ccf9ede0f8f19d43711 Deel 2 Dis middernag en volmaaan. Kommandoor Jan, het goedgunstiglik die eetkamer van die fort laat inrig as slaapplek vir die…
-
Ouma en Beatrix gaan ‘petshop’toe.
Dis Vrydagoggend. Laaste dag van die Oktober vakansie. Ouma wil ‘n omheining gaan koop om die hoenders en lammers weg te hou van haar paar plantjies wat buite in haar potte probeer om te oorleef. Met die koue sukkel die plante om te groei en tot blom te kom. Kom daar wel blomme het eers…
-
Hoe dit gekom het dat… ons pampoen eet
Hoekom pampoen van alle dinge? Van huis uit, as ‘n Nederlander. het ek as kind nooit met pampoen te doen gekry nie. Ons het net nie pampoen gekry nie omdat dit onbekend was. In die koshuis het ek vir die eerste keer pampoen gekry. Dit was so-so vir my. Ek was nooit ‘n groot soettand…
-
Woordwarrel: Verslawing 2022
Hester gee vir ons die inspirasievonk: VERSLAWING. https://af.wikipedia.org/wiki/Verslawing Verslawing is ‘n breinversteuring wat gekenmerk word deur kompulsiewe betrokkenheid by lonende stimuli ondanks nadelige gevolge.[1][2][3][4][5][6] Ondanks die betrokkenheid van ‘n aantal psigososiale faktore, ‘n biologiese proses — een wat veroorsaak word deur herhaalde blootstelling aan ‘n verslawende stimulus — is die kern patologie wat die ontwikkeling…
-
Hoe dit gekom het…Positiewe toets
Liewe Covid Amper twee weke terug, Dinsdagoggend nadat ek klaar aangetrek was, en reg was om Beatrix skool toe te vat, tref ‘n onverwagse aankondiging my vol tussen die oë. Bea toets positief vir Covid en ons, as naaste kontak, moet vir tien dae afsonder. Goed en wel, dis ‘n hele omwenteling vir almal.…