Kategorie: Skrywer

  • Om ‘n Boek te skryf: Sessie 10 – einde

    Hoekom skryf jy die boek? Die mite bestaan dat ‘n skrywer se boek sommer uit die lug val. Ook is ons geneig om te dink dat jy as skrywer gebore word. Sodra daar gewerk moet word om ‘n sukses te maak van die skryf van ‘n boek word daar besluit dat alles van buite die…

  • Om ‘n boek te skryf: Sessie 9

    Waar eindig jou boek? Hoe die boek eindig gaan help om die verloop van jou boek te beheer. Onthou die einde kan ook met verloop van jou skrywery verander. Dit gee egter momentum aan jou skrywe om te weet waar als gaan/kan eindig. Daar is iets om op te konsentreer terwyl jy skryf. Aksie stap:…

  • Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 8

    Waar begin ek? Skryftyd het aangebreek! Dit kan beslis ‘n angsaanval veroorsaak. Waar begin ek?Hoe weet ek of dit die regte plek is? Die volgende oefeninge kan help om die ys te breek. Stel ‘n horlosie(timer) vir 45 minute.Skryf die eerste toneel (fiksie/memoir) of eerste argument (nie-fiksie). Moenie ophou voor die tyd verby is nie.…

  • Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 7

    Voorspel jou boek se inhoud: Jy gaan nou net ‘n twee delige voorspelling doen. Die twee dele wat jy gaan gebruik is 1. die toneel(scene)met belangrike aksie of argument en dit koppel aan 2. oogpunt (point)of waarde en waarom dit daar is. Die betekenis is waarna die leser gaan soek. Jy het nou die hoekom,…

  • Om ‘n boek te skryf: Sessie 6

    Wie vertel die verhaal? Elke boek praat in ‘n spesifieke stem.Stem is moeilik om weer te gee.Mens kan dit nie hoor nie. Die begrip van die verteller- doel,rede, waarom hy/sy met jou praat.Stem is alles wat verteller glo, voor omgee en vrees. FIKSIE Verteller kan alwetend wees(derde persoon);jy kan meer vertellers hê maar dit kan…