Kategorie: Maandag = Wasdag
-
Maandag=Wasdag no 15: Soek en nie gevind maar…
Maandag is weer hier en dis tyd vir n nuwe skryfseltjie. As jy voel om saam te gesels is jy van harte welkom. Ons skryf in Afrikaans, want Afrikaans is n wonderlike taal om in te skryf. Dan is jy ook welkom om n stukkie te skryf. As jy dit op jou blog gesit het…
-
Maandag = Wasdag: Noodplan
My laaste kwartaal vir 2019 het aangebreek en die week het met spoed verby gevlieg. Indien jy voel om bietjie in Afrikaans te gesels nooi ek jou uit om hier saam met my te kuier. Maandag = Wasdag gaan oor Afrikaans as taal. Dis belangrik om Afrikaans lewendig te hou. As jy geskryf het kan…
-
Maandag=Wasdag: no 13- Gesondheid
Dit is Maandag 14 Oktober, Die laaste termyn vir die jaar het aangebreek. Dis wasdag en hierdie keer kuier ons oor gesondheid. Vertel enige iets wat die woord “gesondheid” in het. Afrikaans is belangrik hier op my blog, dis waarom ek Maandag gebruik om lekker te kuier in Afrikaans. Kom geniet dit saam met my…
-
Maandag=Wasdag no 12. Wat ‘n avontuur!
Ek hang net gou nuwe wasgoed op. Ek op die oomblik ‘n plaasvrou! Dis katte, honde, skape, hoenders en kuikentjies. Ongelukkig is die weer so sleg dis gladnie baie aangenaam nie. Hier skryf ons in Afrikaans. Almal mag ‘n stuiwertjie in my arm beurs gooi as julle so voel. Vertel van n heerlike, opwindende avontuur…
-
Maandag=Wasdag no 11: Kinderliefde
Jammer, jammer, mense ek het die inskrywing reeds in no 9 gedoen! Hiers ons weer op n Maandag en Maandag =Wasdag. Skryf mense, skryf. Afrikaans is n heerlike taal om te gebruik. Almal wat Afrikaans is kan saam met my skryf. Ek gee n paar sleutelwoorde om te gebruik as jy wil, of jy kan…
-
Maandag = Wasdag no 10 Worsboom
Maandag=Wasdag het baie om die lyf. Ek kry dit net nie elke Maandag geplaas nie. Weens my besige lewe sukkel ek om betyds my stukkie te skryf en te plaas. Ek het ‘n stuk vir verlede week gedoen en toe vlieg die tyd uit my hande en dis alweer die volgende Maandag. Verlede week se…
-
Maandag=Wasdag no 9 Liefde en vertroue
Augustus 2019, lê op sy rug. As jy van Afrikaans hou kan jy gerus jou pantoffels aantrek en hier by my aan tafel kom sit en skryf oor ditjies en datjies. Ek gee vyf woorde wat jy as prikkel kan gebruik. Jy kan almal gebruik of net een; selfs geen woord sal ook doen. Solank…
-
Maandag=Wasdag: no 8 Karakter
Maandag is weer met ons. Dis reeds Augustus 2019. Waar vlieg die tyd heen? Is jy lief vir Afrikaans? Jy is op die regte plek. Hier gesels en geniet ons Afrikaans. Almal is welkom om ‘n woord of die woorde te gebruik wat ek gee . Dis maar net om jou gedagtes aan die gang…
-
Maandag=Wasdag no 7 2019
Maandag 29 Julie 2019. Waar hardloop die tyd heen? Hier is dit weer wasdag. ‘n Ieder en ‘n elk wat Afrikaans is kan lekker saam kuier hier op Maandae. Ek gee n paar woorde waarvan jy een kan kies, of almal, of geen een nie. Solank jy dit net geniet. As jy so voel kom…
-
Maandag=Wasdag no 6 2019
(My ou laptop wil nie WordPress oopmaak nie dis hoekom ek eers vandag se wasgoed uithang) Maandag breek aan. Die wasgoed moet gehang word, maar ai, die wasvrou is half lui vandag.Almal wat lus het om ‘n bietjie in Afrikaans te skryf is welkom om ietsie te skryf. Pos of ping jou pos-skakel in my…