Etiket: belangrik

  • Skrywersblok

    Skryf dit neer “Begin skryf, maak nie saak wat of waar nie. “Die water vloei nie voordat die kraan nie oopgedraai word nie.” – Louis L’Amour Dis frustrerend maar waar: die enigste manier om deur skrywersblok te breek is eenvoudig om te begin skryf. Gelukkig is daar darem maniere om te help om jou by […]

  • Om ‘n boek te skryf: Sessie 6

    Wie vertel die verhaal? Elke boek praat in ‘n spesifieke stem.Stem is moeilik om weer te gee.Mens kan dit nie hoor nie. Die begrip van die verteller- doel,rede, waarom hy/sy met jou praat.Stem is alles wat verteller glo, voor omgee en vrees. FIKSIE Verteller kan alwetend wees(derde persoon);jy kan meer vertellers hê maar dit kan […]