Maandag=Wasdag 34 :Musiek

Die hele week sing ek in my gedagtes die volgende liedjie https://www.youtube.com/watch?v=aV-jaOBbgGc Dit reën hier aanmekaar. Wens ek kan bietjie oorstuur na die dele waar dit so droog is. Musiek was nog altyd baie belangrik in my lewe. Van kleins af het ek, as die geleentheid daar was, musiek geluister. Toe ek student was het…… Lees meer Maandag=Wasdag 34 :Musiek

Kom dans Klaradyn, S le Roux, Marais

https://www.youtube.com/watch?v=l2e80N2MZT0 In 1962 het die eerste uitvoering van Marais se operette Lida en die liedjieskrywer plaasgevind. Die werk, met sy ballet- en koor nommers, het ‘n gewilde skooloperette geword. S. le Roux Marais is een van die baanbrekers op die gebied van die Afrikaanse kunslied. ‘n Hele aantal van sy toonsettings is reeds op plate opgeneem, met…… Lees meer Kom dans Klaradyn, S le Roux, Marais