Dit was’ n stormagtige paar dae gewees hier in NZ. Die winter wil maar nie regtig deurbreek nie. Tussen die bewolkte dae was daar heerlike warm dae gewees. Dit het gemaak dat ek die volgende liedjie gesing het(in my gedagtes) terwyl ek en Trompie geloop het.
Lekker luister!
Laat ‘n boodskap