Etiket: liefde
-
Uit my Dagboek. Mislukte dr besoek, 13/01/2026
Ek het die Disdag ‘n dokters besoek gehad wat eintlik ‘n aanlyn besoek was en nie persoonlike konsultasie soos wat ek wou nie. Toe genoeg geleentheid gehad om bietjie in die Mall in Upper Hutt ‘n teetjie met vriendin te geniet. Die volgende is drie episodes wat Dinsdag die 13e plaas gevind het. Eerste toneel.…
-
Van uit my voordeur.
Voor my voordeur As ek my deur oopmaak word ek begroet deur ‘n son wat van krag tot krag gaan wees. In die bedding teen die buite loopvlak en reeling blom die agapanthussen vol koppe blommetjies wat oopvou om ‘n wit blommetjies bol te vorm. Daar is ook ‘n ou bekende tipiese ligte blou kleinerige…
-
Uit my Dagboek: Vreugde en verdriet
Vreugde en verdriet Ek hoef nie my verbeelding of diere kapperjolle in die diertuin te gebruik om myself te vermaak nie. Trompie, my mini Schnauzer, kon so snaaks wees dat ek net my kop kon skud en lê soos ek lag. Hy was so vermaaklik van aard. Gladnie nodig om eers te dink wat om…
-
Wat het ek reeds bereik in 2024?
Een van my skillshare onderwysers https://www.mygiantstrawberry.com/ by wie ek begin het om waterverf te doen het eenmaal per maand ‘n lekker nuusbrief. Sy gee ook altyd ‘n paar skakels na interessante artikels, raad vir liggaam en siel, tuinmaak en natuurlik waterverf kunstenaars wat heerlike leesstof het. Hierdie keer het sy die volgende gesê (ek gee…
-
Ritme en orde
Ritme en orde 7/07/2022 Ritme en veral orde is ‘n baie belangrike deel van my leefwyse. Nadat ‘n mens amper ‘n half eeu skool gehou het en met kinders gewerk het kan mens nie sonder ‘n mate van orde regkom nie. My ritme en orde het van Desember 2021 tot op hede Julie 2022 in…
-
Hoe dit gekom het dat… bekommerd oor Trompie.
Ek het werklik meer as twee maande laas geskryf. Daar was net nie tyd en ek het ook nie behoefte gehad om te skryf nie. My laaste voorbereiding van skryfwerk het gegaan oor Trompie. Ek het die 28 Desember 2021 begin skryf. Terug gewerk na waar Trompie versleg en wou dit nie deel nie want…
-
Hoe dit gekom het dat…2: Bobbie mini Schnauzers
Bobbie My tweede mini Schnauzer was Bobbie. Hy was ‘n macho mannetjie. Altyd vol bravade. Sy persoonlike opleier, of voorbeeld was ‘n langbeen boerboel genaamd Boesman. Boesman was altyd voorop as dit kom by rondloop. Bobbie, gladnie links nie het natuurlik ook baie kere die voortou geneem. Die twee het elke oggend of selfs laataand…
-
Hartsbehoefte
Die volgende liedjie is vir my op die oomblik ‘n haak terug na Suid Afrika, my Tuisland. Telkens as ek die lied oor die radio hoor moet ek eers stilstaan, luister en saam sing. Daar is so baie mense wat van hul families en geliefdes afgesny is. Hierdie “song is so werklik en op almal…
-
Hoe dit gekom het dat 1: Mini Schnauzers my betower het.
Hoe het dit gekom dat ek verlief geraak het op mini Schnauzers? Almal weet dat ek ‘n diere mens is. Plante is nie my lyn van belangstelling nie. Aan die einde van die 1960 tiger jare het ek Alaskan Malamute geskou en geteel. Dis natuurlik ‘n storie vir ‘n ander keer. Met die skouery van…
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Galsaiërs 5:22 22 Die vrug van die Gees daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, GETROUHEID