Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Handelinge 14:22

22 Hulle het die gelowiges geestelik versterk en hulle aangespoor om getrou te bly in die geloof. “Ons sal eers deur baie verdrukking moet gaan voordat ons in die Koninkryk van God kom,” het hulle gesê.

(Jammer dat ek nie gister gepos het nie, maar ek moes net gister se vers ook byvoeg)

Romeine 3:25+26

25 Hom het God gegee as offer wat deur versoening bewerk het vir die wat glo. Hierdeur het God getoon wat sy vryspraak behels: Hy wat die sondes wat Hy voorheen in sy verdraagsaamheid tydelik ongestraf laat bly het, vergewe. Maar Hy het ook getoon wat sy vryspraak in die teenwoordige tyd behels: Hy oordeel regverdig deurdat Hy elkeen vryspreek wat in Jesus glo.

Image result for bybelversie oor geloof


Posted

in

, ,

by

Tags:

Comments

Laat ‘n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op ‘n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: