Hierdie is die versie waaraan ek gedink het op dag 1! Ek maak nou ‘n lys van al my verse gebruik en ook joune, want ek wil probeer om ander te gebruik. Ek het laasnag aan ‘n vers gedink en nou is hy uit my kop uit. Vanoggend dink ek aan jou eerste vers: Uit genade is julle gered, deur geloof.

LikeLike
Ek het n lys van verse afgedruk vir elke dag en werk daarvolgens. Dit help my om kop te hou. Elke maand is daar n ander tema.
LikeLiked by 1 person