Etiket: leef
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF.
Johannes 3:36 36 Wie in die Seun glo het die ewige lewe; wie egter aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die straf van God bly op hom.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Hebreƫrs 11:1 Om te GLO, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.