Etiket: storie

  • Uit my Dagboek. Mislukte dr besoek, 13/01/2026

    Ek het die Disdag ‘n dokters besoek gehad wat eintlik ‘n aanlyn besoek was en nie persoonlike konsultasie soos wat ek wou nie. Toe genoeg geleentheid gehad om bietjie in die Mall in Upper Hutt ‘n teetjie met vriendin te geniet. Die volgende is drie episodes wat Dinsdag die 13e plaas gevind het. Eerste toneel.…

  • 2026 Uit my Dagboek. Nuwe jaar, nuwe dinge.

    ‘n nuwe jaar 4/01/2026 My geliefde man het altyd gese: Die pad na die hel is uitgele met goeie voornemens. Daarmee kan ek ook nou saamstem want ek het myself belowe om op my blog te skryf. Wat het daarvan gekom? Drie stukke geskryf en dis al. Baie verskonings. Niks help nie. As jy iets…

  • Liewe Kleinkinders

    Vanoggend het ek beter gevoel as gister. Stella, gee honde net na ses kos. Sy ry hierdie keer net na sewe. Dis reënerig. Toe ek teen kwart voor agt  huis ingaan is Bertus besig om uit te suig. Ek het gaan stort en hy is werk toe.  Kinders is reg om skooltoe te gaan. Hul…

  • Asemtoetse

    2024/11/25 Die afgelope twee jaar gaan haal ek elke Maandag oggend my klaargemaakte maaltye by EAT https://eat.co.nz/ EAT is in Lower Hutt, ‘n 25 minute(23.3km)  se ry van Mangaroa waar ek bly. Die besigheid lewer nie af by landelike plekke nie. Ek gaan haal dus die maaltye by hul hoofkantoor/kombuis wat in Lower Hutt is. …

  • Woordwarrel: Letterkeer

    Vandeesweek speel ons letterkeer. Letterkeer of anagram, en soms wisselvorm verduidelik Mielistronk op Wikipedia ” is ‘n woord of sin, gevorm uit die letters van ‘n ander woord of ‘n ander sin, maar in ‘n ander volgorde. Die opmaak van anagramme is ‘n gewilde woordspeletjie. Anagramme word ook dikwels as ‘n pseudoniem gebruik.” Trolle spektakel Drie Trolle drentel-stap die…

  • Maandag=Wasdag 22:As die verlede by jou kom spook.

    As die verlede by jou kom spook. My verlede spook kom meestal by my kuier as ek soggens gewone tyd (so net na vyf) wakker word.  ‘n Draaitjie loop, terug in bed klim en omdat dit nog donker is weer vir so ‘n uur of so insluimer of regtig slaap. Die aan die slaap raak…

  • Maandag=Wasdag 12: Bokdinge

    Dis weer ‘n nat en reënerige Maandag hier by my. Gelukkig nog nie te koud nie. Daar het wel die naweek so stof-sneeutjie op hoë gebergtes geval. Dit het gemaak dat die dae so bietjie kouer was. Ek loop al meer as drie weke en dink aan die volgende storie. Die woord ‘bok’ het in…

  • Kinderprenteleesboek

    Ek het vir 21 dae ‘n heerlike kursus gedoen om ‘n kinderstorie te skryf. Dit was ‘n nuwe ondervinding vir my. Ek het baie geleer. Dis vir kleintjies 3-5 jaar wat nog nie baie lank kan luister of aandag gee nie. Die illustrasies gaan natuurlik ook ‘n groot rol speel. Die storie is in Engels.…

  • Griekeland in krisis 1974

    Die groep van 120 is verkeerd ons was net 72 waarvan ons 36 in Griekeland. Terugblik op 1974 Ek besef hierdie “Lock Down” in Maart 2020 en Corona virus is baie ernstiger as die posisie waarin ek in 1974 beland het met die sluiting van Griekeland se grense. Tog het dit ‘n blywende indruk gemaak.…

  • Maandag=Wasdag: no 22: Geskenk/geskenke.

    Hiers dit weer Maandag. Dis nogal warm hier in New Zealand en droog! Ek hoop daar is uikoms in droë dele. Hierdie keer gesels ons oor geskenke. Skryf Afrikaans en geniet dit want Afrikaans voel en proe so lekker. Almal wat Afrikaans skryf kan deelneem solank jy dit geniet. Kameel, my getroue deelnemer het geskryf.…