‘n Brief aan Pappa.

Die volgende brief sou ek graag aan my Liewe Pappa wou gee.

Terwyl ek steeds besig is om daagliks my lewens ervarings neer te pen het, Charlotte, my Memoir “tutor” gevra dat ons ‘n kort beskrywende stukkie skryf, van 100 woorde, oor ‘n geliefde persoon. Dit was baie moeilik om net in honderd woorde te sê wat nodig is.

Ek het ‘n stuk van 200 woorde vir haar gestuur maar moes dit steeds na 100 woorde verkort.

Hier is die 100 woorde stukkie. Jammer dis in Engels want hier doen ons als mos in Engels(tong in kies)

Dear Dad,

 How did you manage to be jobless in South Africa in 1952? You pushed through.

I regret not asking questions. 

I found the handwritten purchase agreement for our plot.

 You borrowed the money from Grandpa Zacht; paid it back monthly for twenty years.  I understand why you were always so severe.  Work: Get up at 5 a.m. and don’t return home until 5:30 p.m.  In 1959, you started building our house, spending weekends alone.  In 1960, we moved into the house with a living room, kitchen, and dining room. The three bedrooms still needed to be built.

Hier is wat Charlotte toe gepubliseer het. Sy het besef ‘n honderd woorde is totaal te min.

I asked you to send in 100 words about a ‘notable character’.

Here’s one by Ineke K., about her dad. It’s more than 100 words and that’s ok, and I’ve decided to start asking you for 200 words from now on! I like the heart felt questions that Ineke wrote to her father. What did you like about it?

Dear Dad,

I need to talk to you. How did you manage to stay afloat in South Africa? A strange country, and you had no job at the start, in 1952. Yet, you persevered and pushed through, making a living for us.

I regret never having the opportunity to ask more questions. Unfortunately, everything was like a closed book regarding your thoughts. The other day, while I was cleaning and unpacking, I found the handwritten purchase agreement for the plot, which Kobie, my older sister, had prepared.

I do know you borrowed the money from Grandpa Zacht. You paid it off monthly, regardless of the hard times we lived in.  In 1959, you started building our house. You were born in 1911, and when we moved into our new home in 1960, you were approximately 49 years old.

Other than that, I am still determining how it went. It must have been very stressful. I also now understand why you were always so severe—there was no time for games. Work: Get up at 5 a.m. and don’t return home until 5:30 p.m. You spend all your time on weekends building, all by yourself. We moved in when the living room, kitchen and dining room were finished. The three bedrooms still needed to be built.

Want to send in 200 words about a notable character in your story? Just hit reply.


Posted

in

, , , , ,

by

Tags:

Comments

9 reaksies op “‘n Brief aan Pappa.”

  1.  Avatar
    Anoniem

    ons het hom nie altyd verstaan, maar hy was spesiaal… ek wens ook ek het ‘n klomp goed anders hanteer

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Natuurlik was hy spesiaal en het goed bedoel en omgegee.

      Like

  2. Tannie Frannie Avatar

    So bly om jou hier raak te lees – hoe gaan dit tog met jou? Het jou tiny house die weer trotseer, hoe ver is dit nou? Hoe gaan dit met jou kleindogters? Ek mis jou hier in Blogland!

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit gaan goed al gaan my liggaam agteruit. My brein werk nog goed en ek probeer maar so veel as moontlik om hom aan die gang te hou met lekker dink en werk. Tiny house is op oomblik on hold met al die reën en koue hier. Dit vorder goed. Sal bietjie laaste foto opsit. Jongste kleinkind gaan skool begin na die vakansie. Sy’s dan 5. Mooi loop vriendin. Ek mis ook die lekker kuiers hier in blogland.

      Liked by 1 person

      1. Tannie Frannie Avatar

        Daardie skooltoegaan is ‘n waterskeiding. Ek sien uit na ‘n foto van jou huis!

        Liked by 1 person

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Gowie woord – waterskeiding. Sal beslis ‘n plan maak met ‘n foto.

          Liked by 1 person

  3. seegogga Avatar

    ek wil ook graag weet hoe dit met joy gaan. Ek bewonder jou dat jy nog klas loop in dkryf en kuns. Jy is so talentvol. En ek dink ‘n memoir is belanrik. Vir jou is dit goed om herinneringe op te diep en jou kinders sal dit eendag baie waardeer.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Die neerskryf van alles wat ek onthou het beslis gehelp om kop te hou gedurende stormagtige omstandighede. My ma kon nooit regtig glo dat ek so baie onthou van als wat gebeur het toe ek nog klein was. Ek probeer maar positief bly. Party dae is dit beter as ander dae. Moet maar net stadiger beweeg en nie haastig raak nie. Dankie vir die belangstelling.

      Like

Lewer kommentaar op Anoniem Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.