Kategorie: Journaling

  • Plaasstorie: Die hoenders in.

    Die hoenders in. Oe-la-la, hierdie vrou van die enkelkamer blyplek was vanoggend behoorlik die hoenders in. Sy het in haar binneste geswets dat die see nie die hoender sou kon skoon was nie. Sy, dis nou die enkelkamer vrou, sit vanoggend rustig op haar ‘luie seun’ stoel. Die uitsig deur haar venster is soos Kameel…

  • Nuwe begin-nuwe plaasstorie

    Uiteindelik weer ‘n begin 29/08/2022 Na ‘n tydperk van laaglê het ek vandag weer ‘n gevoel gekry om te wil skryf wat hier gebeur. Alles was die afgelope maande net te veel om te verwerk. Die aanpassing was moeilik en selfs amper te veel vir my gemoed. Gelukkig na ‘n ten ene laste dr besoek,…

  • Belangrikheid van neerpen (journaling)

    Ek het in Mei saam met HesterleyNel een-en-dertig dae, aantekeninge in ‘n dagboek gemaak. Om ‘n dagboek aan te hou help om ‘n skryfritme aan te leer, asook om jou gedagtes te ontleed en uit te sorteer. Drie redes hoekom neerpen(journaling) en ‘n dagboek so belangrik is. Eerste Rede:  Neerpen dien as ‘n vingerwysing  om…