Hoe dit gekom het dat 1: Mini Schnauzers my betower het.

Hoe het dit gekom dat ek verlief geraak het op mini Schnauzers? Almal weet dat ek ‘n diere mens is. Plante is nie my lyn van belangstelling nie. Aan die einde van die 1960 tiger jare het ek Alaskan Malamute geskou en geteel. Dis natuurlik ‘n storie vir ‘n ander keer.  Met die skouery van…… Lees meer Hoe dit gekom het dat 1: Mini Schnauzers my betower het.

Woordwarrel: -ismes

Lekkervurig bied hierdie week se woordwarrel aan. Sy is een wat met woorde kan toor en goël. Gaan lees gerus hier https://lekkervurigeaffere.blog/2021/10/21/woordwarrel-donderdag-inspirasievonk-21-oktober-2021/ wat sy aanbied en lees sommer hoe die woordwarrel werk (lekker praat die w’s met my; woordwarrel werk werklik.) -ismes Woorde wat op -isme/s eindig het my verstom laat staan omdat daar so…… Lees meer Woordwarrel: -ismes

Week 2 van skryf oor bang wees.

Intens Een van die drie opdragte wat gedurende week twee verwerk moes word was: Kry iets wat jou herinner aan die omstandighede waarvoor jy wegskram. ‘n Klip, potlood, stuk papier, foto enige iets uit daardie oomblikke.  Beskryf alles waaraan jy dink as jy na die voorwerp kyk. Gebruik jou sintuie om die vertelling in te…… Lees meer Week 2 van skryf oor bang wees.

Maandag=Wasdag 24: Uitspan vir twee maande.

Liewe lesers ek het besluit om bietjie laag te lê met Afrikaans skryf. Ek het die stoute skoene aangetrek en ingeskryf vir twee skryfsessies wat elk oor ses weke strek. Die eerste sessie word aangebied deur: https://www.wow-womenonwriting.com/WOWclasses.html Face Your Fears II: Women Writers Anonymous starts on Monday, September 27, 2021. In this six-week class, you’ll read…… Lees meer Maandag=Wasdag 24: Uitspan vir twee maande.

Maandag=Wasdag23: Roetine of geen roetine

Kom mense laat ons bietjie hoor, Is jy ‘n roetine mens of nie? Hierdie is ‘n plek waar ons lekker in Afrikaans kuier. As jy saam geskryf het kan jy beslis jou skakel in my kommentaar plak. Ek self sal daarvan hou om te lees wat jy skryf maar ander lesers sal ook beslis belangstel…… Lees meer Maandag=Wasdag23: Roetine of geen roetine

Maandag=Wasdag 21: Ingesteldheid

Betekenis: ingesteldheid Ek kon nie die woord se betekenis vind in my 1961 Verklarende Afrikaanse Woordeboek van Kritzinger et al. nie. Gesteldheid: beteken- toestand of staat. Dit moet maar doen vir nou. Ingesteldheid Verlede week Woensdag word ons vir drie dae in inperking, in vlak 4, geplaas. Vrydag word dit nog aangeskuif na Dinsdag aand…… Lees meer Maandag=Wasdag 21: Ingesteldheid