Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof

Galasiërs 2: 20

20 en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.

Image result for geloof bybelversies


Posted

in

, , ,

by

Tags:

Comments

One response to “Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof”

  1. Toortsie Avatar

    O dis besonder mooi. Dankie!

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.