Etiket: gevaarlik
-
Hoe dit gekom het dat… 3 grondverskuiwing
Grondverskuiwing(slip) Die natuur is wonderlik. Op die oomblik kry ons soveel reën hierdie Desember dat die riviere uit hul nate bars. Die rivierbeddings word gedurig skoongemaak van klippe, stompe en opdrifsels. Ons het selfs ‘n jaar se reën in een dag gekry. Ongelooflik, die Huttrivier oorstroom toe so erg dat van die motors wat in…
-
Maandag=Wasdag: 4 BRAND
Vandag kom ek net nie aan die skryf nie. Die gedagtes draai en ek soek vir iets om oor te skryf. Brand het Saterdag al by my opgekom omdat dit werklik gebeur het. Nou twyfel ek of dit ‘n goeie onderwerp is om oor te skryf. Ek gaan ophou twyfel en die beste maak van…
-
Aandagafleibare kind. Eie ondervinding
Na aanleiding van Toortsie se inskrywing oor ADHD , voel ek om te vertel oor die ondervinding wat ek hierdie week opgedoen het met ‘n seuntjie, wat ek J noem. Vooraf inligting: Hierdie kind is ‘n riller. As ‘n mens nie ‘n bietjie van omstandighede weet nie kan ‘n mens glo dat hy regtig die…