Opwindend: lewensverhale en gebeurtenisse.

  • Hoe dit gekom het… onsekerheid. Woordwarrel: Hoop

    Die besef, en wete ek moet positief bly kom gereeld by my op. Alles hang af hoe ‘n mens dinge om jou aanvaar en hanteer. Tog, ek is ook ‘n mens met gevoel en behoeftes. Op die oomblik voel ek afgesny van alles. Alles maak my benoud. Siekte, alleenheid en dan op die oomblik ouderdom […]

  • Woordwarrel: Hoop 2022

    Lance James se nuwe lied “Lied van Hoop” is werklik iets besonders. Daar is altyd hoop dat die son weer sal skyn Daar is altyd hoop dat wolke reën gaan bring Daar is altyd hoop vir gesondheid of beterskap Hoop gee mense krag om voort te gaan al is die pad hoe swaar. Sonder hoop […]

  • Hoe dit gekom het…dat hier stilte was.

    Stilte op my blog Beslis stilte. Geen woord geskryf of selfs aan iets gedink om te skryf vir meer as twee maande. Vir meer as twee maande was hier woorddroogte in my gemoed. So baie het gebeur in daardie tyd dat ek net nie kon bybly met alles nie. My omstandighede het totaal en al […]

  • Hoe dit gekom het dat… bekommerd oor Trompie.

    Ek het werklik meer as twee maande laas geskryf. Daar was net nie tyd en ek het ook nie behoefte gehad om te skryf nie. My laaste voorbereiding van skryfwerk het gegaan oor Trompie. Ek het die 28 Desember 2021 begin skryf. Terug gewerk na waar Trompie versleg en wou dit nie deel nie want […]

  • Hoe dit gekom het… Verhuising/trek

    Verhuising of trek. Wat ‘n opwinding is daar op die oomblik in die Kruger huishouding! Ons gaan (moontlik binnekort) na ‘n plasie toe trek. Dis al ‘n geruime tyd dat dit in die pen is dat daar gesoek word na die regte stukkie grond en dan natuurlik ‘n huis om in te bly ook. Op […]

  • Woordwarrel: Spelreëls

    Spelreëls https://af.wikipedia.org/wiki/Geskiedenis_van_Afrikaans Interessant hoe sekere dinge of gebeurtenisse in mekaar/inmekaar? vloei om dieselfde onderwerp of doel te dek. Die Woordwarrel inspirasie is: spelreëls HesterLeyNel on 2021-12-10(Dis Ekke) administreer hierdie week se inspirasievonk. Die afgelope week het my belangstelling in die skryf van kinderstories weer begin opvlam. Ek is deel, of behoort aan verskillende skryfgroepe, elk met hul […]

  • Hoe dit gekom het dat… 3 grondverskuiwing

    Grondverskuiwing(slip) Die natuur is wonderlik. Op die oomblik kry ons soveel reën  hierdie Desember dat die riviere uit hul nate bars. Die rivierbeddings word gedurig skoongemaak van klippe, stompe en opdrifsels. Ons het selfs ‘n jaar se reën in een dag gekry. Ongelooflik, die Huttrivier oorstroom toe so erg dat van die motors wat in […]

  • Woordwarrel: Alliterasie assonansie

    #WOORDWARREL, AFRIKAANS In die gees van die feesgety, warrel ‘n vrolike storie met ‘n warrelknoop. Die volgende moet alles ingesluit word in jou vrolike verhaal: Gunsteling dier Gunsteling blom of boom of natuurverskynsel (klippe, grasse, patrone) Gunsteling plek in die natuur (berg, rivier, see, vlaktes….) Gunsteling kleur Laastens, span alliterasie en assonansie in Mik vir 600 woorde of meer. Niks minder. […]

  • Hoe dit gekom het dat…2: Bobbie mini Schnauzers

    Bobbie My tweede mini Schnauzer was Bobbie. Hy was ‘n macho mannetjie. Altyd vol bravade. Sy persoonlike opleier, of voorbeeld was ‘n langbeen boerboel genaamd Boesman. Boesman was altyd voorop as dit kom by rondloop. Bobbie, gladnie links nie het natuurlik ook baie kere die voortou geneem. Die twee het elke oggend of selfs laataand […]

  • Woordwarrel: Intensiewe vorme

    Hester sê: Hierdie bloguitdaging handel oor die nuutskepping van woorde, idiome en gesegdes in Afrikaans wat ‘n kultuurverandering kan voortbring of sommer net die leser / aanhoorder irriteer. Die reëls verskyn onderaan die blog.  HesterLeyNel on 2021-11-25 Intensiewe vorme Eers moet ek doodeerlik wees, ek het nooit die loodregte woordvorme geleer nie; waarvoor ‘n woord of watter […]

Got any book recommendations?