Opwindend: lewensverhale en gebeurtenisse.

  • Scrapy se Dinsdae.

    Scrapy se Dinsdag 6/02/2024 Scrapy se Dinsdag program. Opstaan, ontbyt, stort en aantrek. Besoek Jan haar beste vriendin met Alzheimer. Middag slapie. Meestal Beatrix gaan haal by skool. Middag saam met Beatrix Aandete, TV, lees voor sy haar lig afskakel,  Slaap. Dinsdag die 6de Februarie is ‘n vakansiedag. Dis Waitangi dag https://en.wikipedia.org/wiki/Waitangi_Day Scrapy het steeds…

  • Nie eendjies nie maar nou is dit kuikentjies

    Nog ‘n verrassing tref ons ‘n paar dae later na die drie eendjies se aankoms. By Gesê die drie eendjies het toe na drie dae nie oorleef nie. Eende is regtig onbeholpe as dit by hul nuwelinge kom. Hul het geen meganisme om klein eendjies te beskerm nie.  Hierdie gaan egter nie oor eendjies nie…

  • Nog eendjies.

    Woensdag is my alleen tuis dae. Almal is by die werk of in die skool. Ek begin na ek gestort het om eerste bondel wasgoed in masjien te sit. Meestal laai ek ook die skottelgoedwasser. Terwyl die wassery besig is bestudeer ek al my e-posse om te sien wat almal doen.  Woensdag was dit weer…

  • Eendjies, eendjies in ‘n ry

    Eendjies, eendjies daar in ‘n ry Twee, vier, ses, agt Kom hul verby Links, regs, links, regs, oor die pad Mamma wag  in die middel van die pad. ‘n Klein karretjie met ‘n ou vrou wag. ‘n Vragmotor aan anderkant van pad wag.  Geduldig gedweë wag. Eendjies eendjies in nog ‘n ry kom flink aangedraf…

  • Is pannekoekbak oorerflik?

    Ek dink dit kan nogal oorerflik wees om pannekoek te bak. Hoekom dink ek so? My gedagtes gaan ver terug na my kinderjare toe my seun gisteraand pannekoek gebak het. Met die hulp van vroulief het hy vinnig al die bestanddele in ‘n bak gemeng en bietjie geklop om klonte uit te kry. Ek kyk…

  • Verneukspul(scam)

    Wil jy nou meer, ek het meer as ‘n maand laas geskryf. Die lewe hier op die plaas lewer so baie op dat daar skaars tyd is om asem te haal. Ook natuurlik nooit dieselfde ding of avontuur nie. Ek het my verkneukel aan die vertaling van die woord ‘scam’. Verneukspul.(presies wat die woord sê)…

  • Oompie en Gym storie vervolg

    Die eerste afspraak met Liz, my Gym instrukteur, was Woensdag 2 Augustus 2023.  Klein Amelia is siek. Sy hoes sleg. Die gesiggie is sommer was bleek en ogies is flou. Ek het haar opgepas terwyl Pappa vir Beatrix skooltoe gevat het. Pappa was by die huis om na Amelia te kyk. Hy het ook sommer…

  • Oompie en die Gym

    Oompie Doompie ‘n Gedagte het die afgelope tyd in my gedagtes bly draai. Wat gaan ek doen om my liggaam in rat te kry om gesonde bewegings en oefeninge te doen? Ek probeer om gereeld te loop. Die weer speel egter nie altyd saam nie. Om in die reën te stap is nou nie juis…

  • Reën, reën, reën en wilde voëltjies

    28/07/2023 Reën, reën lieflike reën. Dit reën al die hele week aan en af. Woensdag(26/07/’23) het dit aanmekaar gereën. Moes my pille by apteek kry en ‘n paar kruideniersware gaan koop; yogurt, brood, weetbix, vrugte. Lekker nartjies gekry. Hul lyk so mooi en gesond. Nartjies kom van Australië. Wonder toe of hul so lekker proe…

  • Naweek wegbreek, Napier, Tiny Homes

    Napier en Tiny home 24/07/2023 Wat ‘n naweek was dit nie! Doodmoeg terug by die huis maar dit was ‘n belewenis uit ‘n ander wêreld. Vrydag oggend (21 Julie) het ek ‘n afspraak by ‘n arbeidsterapeut gehad om my koers in die lewe te probeer aanpas sodat alles minder gespanne kan wees. My tassie was…

Got any book recommendations?